Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meraki

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulipsingel 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meraki is in Gordensbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 2 gaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die see is 300 m van die eenheid af, maar is nie geskik vir swem nie. Die swemstrand is 2 km vanaf die eenheid geleë.

Die dubbelkamer is deel van die eienaar se huis. Gaste het 'n privaat ingang wat na die ingangsportaal lei. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ashwalina G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Lieflike mense. Was baie lekker om daar te bly.
Mrt 2024
Henk N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Naand. Baie dankie. Ons het lekker gebly by julle. Ons is veilig by die huis. Nogmals baie dankie vir alles. Ons sal julle plek aan...
Sien meer
Feb 2024
Marietjie O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Mooi, skoon plek en die gasvrou/heer was baie vriendelik. Baie lekker gekuier by Meraki. Die gasvrou en gasheer het ons van die b...
Sien meer
Feb 2024
Ruth M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and comfortable. We really enjoyed our stay at Meraki. They were so welcoming, always checking if everything was good. They ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Deano B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker kuierplek en rusgenot. Goed ingerig, bietjie klein kombuisie maar liefdevolle mense. Kon nie rook in huis nie, uit warm bed in koue gaan s...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Tulipsingel 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meraki het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulipsingel 4, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOZ6zmIuV23ABRI2XkNH7dRPQ91doYqtgAvlUmCrbQQZ3xwp27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 4 Tulip Close Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14424124858 18.855905588956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang