Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meransha Self-catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Johanna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Briljant. We enjoyed staying there. Bonnie was a great host. With a smile, she assisted us well. The apartment is well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bramville J
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Ons was vir een nag daar, was absoluut fantasties, sal sekerlik teruggaan. Ons as 'n vriendegroep het omtrent lekker gebly. Ons was 'n paar uur vroeg, maar die gasheer/dame het ons met vriendelikheid ontvang. Baie, baie vriendelike mens, mooi plek, alles was op standaard. Hulle 10/10 uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Usimele T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

The stay felt like visiting grandma's house, host very motherly and made sure all we needed was available. Little issue with the Wi-Fi on arriving, but she did not rest till it was fixed. I would rate 5 star on all blocks, just that my husband and I were not prepared a bed to share as all were single beds. The visit was for him, I, the kids and our helper who couldn't make it. Otherwise we were very happy. My husband was not relaxed with vehicle parked outside, otherwise area is safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Mei 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel K
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Skoon netjies en veilig. Dankie aan ons gasvrou, ons verblyf was uit die boonste rakke. Skoon, netjies en veilig. Het gehelp om 'n apteek in die hande te kry. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jochen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Baie goeie waarde vir geld. Skoon en vriendlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenzi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Very good. Reception was fantastic, room was roomy and neat with all essentials and above for a Self Catering. The only thing Wi-Fi did not work, only on one phone after countless tries. Otherwise it lived up to the expectation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2022

Die kamer is ruim en netjies. Die badkamer is modern en groot met beide 'n bad en stort. Twee enkelbeddens. Al hoekom ek nie vir veiligheid vol sterre gee nie, is dat voertuie basies in die straat moet slaap. Die enkelskuifhek waaragter ek my motor kon parkeer maak net met 'n tou toe. Dit gee toegang tot die hele kompleks. Dit help veel dat die voorste hek met alarm en elektroniese-magneet-ingang toegerus is. Op diens was dit asof hulle ons nie verwag nie, en die geiser was nie aan, asook die WiFi wat basies onbeskikbaar was vir die hele tydperk. Slegs met tye aan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Goed vir persoonlike behoefte. Ons moes gereed maak vir die Namib100.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leylani G
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Lieflik en baie gerieflik. Die ontvangs is wonderlik en mens voel dadelik tuis. Die ligging is perfek en die plek was skoon en baie gerieflik! Sal dit vir seker aanbeveel vir almal. Ons het baie lekker gebly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lizane Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KR Thomas-straat 22, Lagoon, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlNjNlYzY0LTRiZDItNDIzNC1hMjQ5LTZkZGIyZGEwMTVlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 22 KR Thomas Street Lagoon 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.959566711923 14.487778169311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang