Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meranti's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephan-straat 4, Steenbergs Cove, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Meranti's is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Steenbergs Cove, St. Helenabaai en is ideaal wat onvergeetlike verblyf aan familie en vriende bied. Dit is ook net 'n entjie se stap vanaf die strand.

Dié verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet in. Die tweede slaapkamer is aan die hoofslaapkamer verbind en het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste in die tweede en vierde slaapkamers deel 2 badkamers, waarvan die eerste badkamer 'n bad, stort en 'n wasbak het en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n semi-oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tafe met sitplek vir 4 toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié huis het 'n toegeboude stoep met 'n kroeg, ingeboude braai en baie sitplek. Die tuin het 'n boma-braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Stephan-straat 4, Steenbergs Cove, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephan-straat 4, Steenbergs Cove, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc2b9edb6094a1decc451d53c543a6ce4857af27b7bc520727d494b34f87f6d4090aabb56ea29ef7b19d7bdb31e64954c3e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 4 Stephan Straat Steenbergs Cove 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.761895165839 18.026019522754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang