Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mercia Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Erika D
1 nag
5.0
Jun 2024

Gemaklik en rustig area, maar naby genoeg alles. Mooi tuin en omgewing. Baie lekker gebly, heerlik op die stoep gesit en voëltjies gekyk - lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarika H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Oulike plekkie, sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
1 nag
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie lekker, netjiese en skoon blyplek in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry-jon I
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Feb 2024

Comfortable, safe and clean. Really nice place, ideally located, clean and comfortable. Enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

'n Stukkie Bosveld in die stad. 'n Tuiste weg van die huis. Regtig waarde vir geld. Hierdie gaan vir seker ons "go-to" plek wees in PTA vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon E
1 nag
5.0
Jan 2023

Lekker stadsverblyf. Dit is nie die eerste keer wat ek daar bly nie, en ook nie die laaste keer nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac V
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Ruim, gerieflike kamers met uitsonderlike uitsig. Pat het ons vriendelik ontvang. Die kamers is ruim en netjies. Daar is 'n uitsonderlike mooi uitsig oor die stad vanaf elke kamer se balkon. Veilige motorhuis vir voertuie. Waarde vir geld. Omsetter met batterye het die ligte aangehou tydens kragonderbrekings.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Vriendelik, netjies en baie goeie waarde vir geld. Pragtige uitsig met veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Stil en rustig. Stil en rustige, veilige omgewing. Vriendelik ontvang. Het baie veilig gevoel. Pragtige uitsig vanuit my kamer gehad. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag
5.0
Jul 2022

Netjies. Die gasheer het aan al my versoeke voldoen en die plek was ideaal vir my behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mercia-straat 10, Kilner Park, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99924ebbe112b4026dada194ee102f0e7bdb8a399f8d36b85dbc538b307ab1a72b336e5400d32fc4d71016fd9abc6e75e4ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 10 Mercia Street Kilner Park 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.734649 28.261111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang