Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mercy's Nest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porpoise Passage 21, Meer-En-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mercy's Nest bied unieke verblyf in houthuisies op 'n woonerf in Meer-En-See in Richardsbaai.

Verblyf word in 2 houthuisies in die tuin aangebied. Elke huisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tweeplaatstoof en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke huisie.

Die gastehuis bied 'n swembad en braaigeriewe en sitplek in die tuin. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die ligging bied toegang tot die see, Meerensee Mall, vulstasies en 'n poskantoor.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mercy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Porpoise Passage 21, Meer-En-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mercy's Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porpoise Passage 21, Meer-En-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70f2a789d780998bb51109a39471f2a3951d7137b7887999dd33c419696ef4405d88334181ecb2515a5e108ffd5c53c18c98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 21 Porpoise Passage Meer-En-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.782557560807 32.107823682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang