Mereke Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Douw Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Karlien C - Sep 2024
Algehele gradering
Een van die lekkerste oorslape.
Mereke Manor se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Karlien! Ons is bly julle het julle aand by ons geniet en waardeer dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee.
Groete,
Douw (Mereke Manor)
Johann H - Jan 2024
Algehele gradering
Professioneel en goeie waarde!
Mereke Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Johann Holm. Ons waardeer elke gas wat ons besoek en dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste beïndruk was met die diens wat ons lewer.
Groete
Douw Meyer
Alana V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend en waarde vir geld.
Mereke Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering in verband met jou onlangse verblyf hier by Mereke Manor. Ons is baie bly om te verneem dat jy dit hier by ons geniet het en baie dankie vir jou aanbeveling van Mereke Manor as 'n puik akkommodasie vennoot in Centurion. Ons hoop om jou eendag weer terug te verwelkom. Vriendelike Groete. Douw Meyer. Mereke Manor.
Elaine S - Jan 2023
Algehele gradering
Ons was ge"upgrade". Die kamer was lekker ruim en baie skoon. Die jacuzzi was amazing.
Mereke Manor se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om terugvoering te gee Elaine. Ons is altyd bly om boodskappe en terugvoering van ons gaste te kry. Ons is bly julle het julle wegbreek geniet, ons streef daarna om almal 'n memorable verblyf te verskaf!
Groete
Mereke Manor
Helena V - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannende "home away from home".
Mereke Manor se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer Helena. Ons almal is baie bly om te verneem julle het julle verblyf asook ons fasiliteite geniet. Weereens baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop om julle eendag weer terug te verwelkom hier by Mereke Manor.
Groete
Mereke Manor
Peet B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Mereke Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Peet. Baie dankbaar om te hoor julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle weer eendag te sien.
Vriendelike Groete,
Douw
Karien H - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Mereke Manor se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer Karien. Ons is baie bly julle het julle wegbreek geniet, net jammer dat julle nie onbyt wou eet nie omdat julle haastig was! Hoop julle kom weer eendag om ons volle diens te ervaar.
Vreindelike Groete
Douw
Mereke Manor
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aspensingel 56, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang