Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merinda's Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudolph Viljoen Straat 12B, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R967 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Merinda's Guest House bied oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis in Aqua Park, Tzaneen. Die verblyf wat aangebied word sluit Kamer 1 en Kamer 2 in wat elk 3 gaste op 'n slag kan akkommodeer.

Kamer 1 bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Kamer 2 bestaan uit 'n slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Albei kamers het 'n leefarea met 'n enkelslaapbank, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die ligging van hierdie gastehuis is naby restaurante, die Mediclinic Hospitaal en die Lifestyle Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rudolph Viljoen Straat 12B, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Merinda's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R 967
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 967
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudolph Viljoen Straat 12B, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f2a2edd7b39a720747d45c0d57ef557755a9ce4dc5cd9fc64abc637d1633aaa0af5a1db8ca5936080bc2a930161d6d7b622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R967 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 12B Rudolph Viljoen Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.8221779 30.1475747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang