Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merindol Manor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andrew B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Old world luxury. From entering the premises everything was wonderful. Vincent was a fantastic host, very friendly and helpful without being overbearing. Our room was extremely comfortable and restful and the bathroom was spectacular. Breakfast was essentially a three-course meal, cooked to perfection. The only problem was we stayed just one night! Load-shedding is also not an issue as backup systems have been invested in heavily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vincent
Merindol Manor
Thanks a lot Andrew for your review.

Pieter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Mooiste verblyf ooit! Die ouwêreldse sjarme van hierdie uitstekend toegeruste gastehuis is die beste wat ek al ooit beleef het. En toe die eienaar uitvind dis 'n huweliksherdenking, was daar 'n gratis sjampanje as geskenk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Malcolm W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Brilliantly relaxing. Home from home. Vincent was the perfect host and nothing was too much trouble. Tranquil and relaxing. It felt like we were part of the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Wonderlike plek en gasheer. Rus vir jou siel - pragtige plek en baie goed geleë om die omgewing te ervaar. Vincent is 'n baie aangename gasheer en ons verblyf net nog beter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vincent
Merindol Manor
Baie dankie Jan.

Calla M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantastiese gasvryheid en karaktervolle gastehuis Ons tydjie by Merindol was perfek. Vincent en sy span laat mens tuis voel en die gastehuis is stylvol en karaktervol. Dis naby genoeg aan Riebeek Kasteel maar ook net buite die dorp so dit het 'n baie rustige gevoel. Vincent gaan uit sy pad om mens gemaklik te maak en welkom te laat voel. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne R
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Value for money, charming hostess and a delicious breakfast with homemade bread and jams. A comfortable, gracious guesthouse, each bedroom with its own theme and filled with beautiful furniture. Comfortable bed. Our hostess is charming and made our stay special. The garden is beautiful and tranquil. A perfect place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Pragtige plek met uitstaande ontbyt en gasvryheid Ek sal dit graag aan enigeen wat rustige tydjie in pragtige omgewing wil spandeer, aanbeveel. Die gasvrou het ons ook baie beindruk met haar stylvolle aanbieding en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paulette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Baie meer as verwag. 'n Lieflike plek om te bly. Great gasvryheid en die ontbyt was die beste wat ek in jare gehad het. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vincent
Merindol Manor
Thanks Paulette for your review. Vincent

Madelein K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

'n Lieflike ou huis met grasie en warmte. Goed toegerus met ou-wêreldse sjarme en die heerlike bederfies van die moderne era. 'n Absolute aanwins vir hierdie dorp. 'n Huis wat mens onmiddellik terugneem na 'n vorige era met 'n tuin wat in absolute harmonie met die ou styl, jou verblyf verryk en verwarm. Kamer is ruim en die badkamer is smaakvol en besonder. Hierdie bestemming word hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vincent
Merindol Manor
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 40, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99fe36881eeb236e846777190527fd28c0eacea3dabafc72e7fb18dc41ac6e031592b0eed9d83560e7d5e637738bfac85974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 40 Church Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.354106603976 18.869416609787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang