Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merino Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Richard C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Five star. Well. I had such a tranquil stay. Fantastic host and the added tour to see the Springbok and Gemsbok was really enjoyable. I really enjoyed the silence and was really able to unwind. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madale V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

‘n Diamant op die plaas! Dit was ‘n ongelooflike ervaring om by Merino Cottage te bly. Dis ‘n lieflike plek tot die fynste detail van tuisgebakte beskuit en fudge, mooiste afwerkings en netheid, tot die rustige ontspannende atmosfeer. Nina was ook ‘n dierbare gasvrou! Beslis ‘n moet vir enige reisigers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wat 'n juweel van 'n blyplek! Alles was net van die beste. Ongelooflike slaapplek tussen niks en nêrens. Sal definitief weer hier gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kalie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal baie graag teruggaan. Onberispelike netheid. Fantastiese plek met fantastiese mense! Kry baie meer as verwag. Hout, koffie en tee en melk, beskuit, koekies ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Luuksheid op die platteland. Ongelooflike ervaring. Pure plaas gekombineer met die hoogste gehalte luuksheid. Sal beslis weer hier oorslaap om die pad korter te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing place. Die huis is amazing en ons het baie lekker gebly. Ons het 2 aande daar geslaap. Die stoep is groot en oop, jy sal nooit iewers anders wil tyd spandeer nie. Gaan besoek die Merino Cottage!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daynia B
1 nag
5.0
Jan 2024

Wonderful overnight stay. Wonderful Merino Cottage, all the modern conveniences in a real farm setting. Fantastic bird life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Stylvolle verblyf; vredige Karoo-landskap, helder sterre aan die gidswart hemel. Die verblyf by Merino Cottage was uitsonderlik aangenaam. Die stylvolle afwerking is van 5-ster gehalte en die huisie is uitsonderlik goed toegerus. Ons vier volwassenes het uitsonderlik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruna V
1 nag
5.0
Jan 2024

Romantic and welcoming and very comfortable. Nina and Arbrie have a unique cottage in the most beautiful setting, which allowed us to have a wonderful stay. We were sorry we did not stay for two or maybe three nights. We could not have asked for more. Things like this are what beautiful memories come from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Exceptional Free State farm stay. This must be the best farm stay in the Free State! Everything exceeded my expectations. It offers an authentic experience of a Karoo farm with beautiful views. The cottage is luxurious and tastefully furnished, and the hosts are thoughtful and generous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appeldoornweg, Tuinplaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxeTBuyOyJKOmVfZVk2ltqPzS1qEcihjoS0w5HK0YKadNeDrcJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 Appeldoorn Road Tuin Farm 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.295558669023 25.326919536487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang