Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merino Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfek. Baie meer as wat ons verwag het! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wat 'n ongelooflike klein bietjie hemel in die Karoo! Pragtige woning met alles wat ons nodig gehad het en nog meer! Sien reeds uit na volgende verskoning om by Merino Cottage te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Just what we needed. Enjoyed the peace and lovely setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties! Stil, netjies, karaktervol. Heerlikste beskuit en koekies ingesluit. Sal weer bespreek, heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Peaceful and soul restoring. Beautifully decorated, very peaceful, kind host, with a feeling of really being in the middle of nowhere. Just a wonderful place to stay. We stayed overnight, but will definitely be back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Te kort. Shoe, ek het nie woorde nie. Gasvry, professioneel, perfek, stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Five star. Well. I had such a tranquil stay. Fantastic host and the added tour to see the Springbok and Gemsbok was really enjoyable. I really enjoyed the silence and was really able to unwind. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madale V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

‘n Diamant op die plaas! Dit was ‘n ongelooflike ervaring om by Merino Cottage te bly. Dis ‘n lieflike plek tot die fynste detail van tuisgebakte beskuit en fudge, mooiste afwerkings en netheid, tot die rustige ontspannende atmosfeer. Nina was ook ‘n dierbare gasvrou! Beslis ‘n moet vir enige reisigers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wat 'n juweel van 'n blyplek! Alles was net van die beste. Ongelooflike slaapplek tussen niks en nêrens. Sal definitief weer hier gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kalie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal baie graag teruggaan. Onberispelike netheid. Fantastiese plek met fantastiese mense! Kry baie meer as verwag. Hout, koffie en tee en melk, beskuit, koekies ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appeldoornweg, Tuinplaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxeTBuyOyJKOmVfZVk2ltqPzS1qEcihjoS0w5HK0YKadNeDrcJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense 45 5 1 5 Appeldoorn Road Tuin Farm 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.295558669023 25.326919536487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang