Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merino Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appeldoornweg, Tuinplaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Merino Cottage is op 'n skaapplaas in die Philippolis-distrik en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of vriendegroep. Die kothuis spog met 'n groot patio met 'n asemrowende uitsig oor die veld en die heuwels.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, en 2 badkamers.

Die slaapkamers het elkeen 'n privaat ingang. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is gratis WiFi.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en basiese selfsorggeriewe toegerus.

Die groot patio het 'n ingeboudebraai met gratis hout. Daar is ook 'n boma 'n paar meter van die kothuis af wat ideaal is vir skemerkelkies en sterrekyk. Gratis tee, koffie en beskuit word voorsien en die kothuis word daagliks skoongemaak. Daar is sonkrag sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Gaste kan op die plaas gaan stap, kinders kan verken en speel, en bergfietsryers kan die plaas se pragtige roetes aandurf. Doendinge in die area sluit die Laurens van der Post-gedenktuin, Jobhuis Kunsgalerye, Otterskloof Natuurreservaat en Tiger Canyon in. Die kothuis bied maklike toegang tot die pad tussen Philippolis en Colesberg en is 'n baie gewilde oorslaapplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.
Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Kalie K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal baie graag teruggaan. Onberispelike netheid. Fantastiese plek met fantastiese mense! Kry baie meer as verwag. Hout, koffie en tee en melk, beskuit...
Sien meer
Jul 2024
Marius M
Saam met lewensmaat
5.0
Luuksheid op die platteland. Ongelooflike ervaring. Pure plaas gekombineer met die hoogste gehalte luuksheid. Sal beslis weer hier oorslaap om die pad...
Sien meer
Mrt 2024
Philip F
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place. Die huis is amazing en ons het baie lekker gebly. Ons het 2 aande daar geslaap. Die stoep is groot en oop, jy sal nooit iewers anders w...
Sien meer
Feb 2024
Daynia B
5.0
Wonderful overnight stay. Wonderful Merino Cottage, all the modern conveniences in a real farm setting. Fantastic bird life.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Kobus W
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvolle verblyf; vredige Karoo-landskap, helder sterre aan die gidswart hemel. Die verblyf by Merino Cottage was uitsonderlik aangenaam. Die stylvol...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Appeldoornweg, Tuinplaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Merino Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appeldoornweg, Tuinplaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqxeTBuyOyJKOmVfZVk2ltqPzS1qEcihjoS0w5HK0YKadNeDrcJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 Appeldoorn Road Tuin Farm 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.295558669023 25.326919536487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang