Merino Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Appeldoornweg, Tuinplaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Merino Cottage is op 'n skaapplaas in die Philippolis-distrik geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Die kothuis spog met 'n groot patio met asemrowende uitsigte oor die velde en heuwels.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, 'n sit- en eetarea en 2 badkamers.
Die stylvolle slaapkamers het elkeen hul eie privaat ingang. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Daar is komplimentêre WiFi vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Die kombuis het 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en is toegerus vir basiese selfsorg.
Die groot patio het 'n ingeboude braai en komplimentêre hout word voorsien. Daar is ook 'n boma 'n paar meter van die kothuis af, wat ideaal is vir skemerkelkies en sterrekyk. Komplimentêre tee, koffie en beskuit word voorsien en die kothuis word daagliks skoongemaak. Daar is sonkrag sodat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Geniet lang staptogte op die plaas, laat die kinders verken en vrylik speel, en bergfietsryers kan die pragtige roetes aandurf. Doendinge in die distrik sluit Laurens van der Post Gedenktuin, Jobhuis Kunsgalery, Otterskloof Natuurreservaat en Tiger Canyon in. Die kothuis is maklik bereikbaar vanaf die pad tussen Philippolis en Colesberg en is 'n baie gewilde oornagplek vir mense wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.
Ontbyt en aandete is slegs op versoek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Appeldoornweg, Tuinplaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink Merino Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Appeldoornweg, Tuinplaas, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang