Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Merino Junction

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 361 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Rachelle M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker, gerieflik, oulik. Ja, ons het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pienie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die ontvangs was puik en ons kamers was baie netjies en gereed. Dit was 'n heerlike oornaggeriewe met uitstekende diens en kos. Die kroegman en kombuis personeel was puik. Die diens is op 'n baie hoë standaard, ons sal weer daar oorbly in Desember wanneer ons weer Kaap toe gaan. Dankie vir uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie moeg en ver gery, maar lekker gerus. Mooiste dorpie en mooi geboue. Very happy bunch, friendly and always willing to help and accommodate - thank you very much, guys!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomé V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vreedsaam, veilig en te kort! Dit was so 'n aangename ervaring. Die hotel het soveel karakter en is soos iets uit 'n prentjie. Ons was amper lus om sommer nog 'n aand te bespreek! Enigste twee voorstelle/opmerkings: 1. Ons badkamerlig het nie gewerk nie (hy het heel moontlik met die vorige gas geblaas). 2. Bietjie melk/melkpoeier saam met die kitskoffie sou lekker wees. Ons het toe sommer dit as 'n verskoning gebruik om by die bitter oulike deli in te loer vir 'n koffietjie voor ons die pad huis toe aan durf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leane D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Werknemers was baie vriendelik en daar was geen geraas nie. Was baie lekker gewees, dankie. Die koffiewinkel is ook baie oulik en ek sal enige dag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Carissa P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Dit was okay. Die muskiete is oorweldigend in die hotel - maar afgesien daarvan, was dit reg gewees. Die kroeg en aandete was ook aangenaam. Opknapping kan beslis aan die WiFi gedoen word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Prenesha P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2025

Yes/No. Our stay was Yes/No. The accommodation was neat and clean. The hosts were friendly and helpful with orientating us to the area. We did not realise that our room was being ridiculously infested by mosquitos and when we did at about 9pm, the hotel was locked for the night and all staff had gone off-site. We slept very poorly as the plug-in mosquito pad was empty, no insect spray was available in the room and we had about 100 mosquitos buzzing around us for most of the night. Lovely accommodation for the night but the mosquito problem must be addressed, please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2025

Die mense buite in die straat maak oorlas van hulself. Onderhoud van kamers en gebou kort aandag.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Trudy V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker gebly en ook in die restaurant. Die WiFi het nie gewerk in ons kamer nie. Ons kon ook nie al die televisie stasies opvang nie. Maar dit is pragtig skoon en netjies en kan aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nelmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 361

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTE1NTkxLThjN2EtNDAyMi04NzIwLTQ1Mzc0YjdhMWFkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 361 5 1 5 63 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.403771355406 23.110030209201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456