Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merino Junction

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die voormalige "Victoria-Wes Hotel" is in September 2016 gerestoureer en heropen as Merino Junction in Desember 2016. Dit is 'n pragtige plattelandse hotel wat weer lewe gee aan eertydse Karoo-gasvryheid.

Daar is gesinskamers en dubbelkamers. Elke gesinskamer het 'n dubbel- en stapelbed, en elke dubbelkamer het 'n dubbelbed, Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Die kamers word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Merino Junction bied 'n a la carte-restaurant, koffiekroeg en 'n gelisensieerde kroeg. Moderne konferensiegeriewe is ook beskikbaar. Verskeie winkeltjies, met plaaslike handewerk, asook dekor, geskenke en wolprodukte, is ook op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 343 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Coenraad S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en goeie verblyf. Baie lekker gebly in 'n grieflike kamer. Lugreëling was 'n noodsaaklike bonus. Heerlike aandete in die hotel eetkamer ge...
Sien meer
Nov 2024
Carlie Roux R
Gesin met tieners
5.0
Bevredigend. Uitstekende diens, baie netjies. TV werk nie en WiFi nie op standaard.
Nov 2024
Reska H
Saam met lewensmaat
5.0
Regte egte Karoo gasvryheid! Ons was die enigste gaste in die hotel, maar steeds was al die personeel daar om ons te verwelkom en reg te staan. Nogmaa...
Sien meer
Aug 2024
Abraham B
Gesin met klein kinders
5.0
"'n Lieflike plek om jou pad terug van die suide of op na die noorde lekker te maak. Heerlik gebly en baie lekker ook.
Jun 2024
Derick B
Besigheidsreis
5.0
Thanks - good value. Had a good stay. Good food and friendly people. Will see me again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nelmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 343

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Merino Junction het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTE1NTkxLThjN2EtNDAyMi04NzIwLTQ1Mzc0YjdhMWFkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 343 5 1 5 63 Church Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -31.403771355406 23.110030209201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang