Merinorus Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: James Scott-straat 7, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Merinorus Guesthouse bied gerieflike kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Dit is in Brandwag, Bloemfontein geleë en naby die middedorp, asook Bram Fischer Internasionale Lughawe.
Daar is 6 unieke kamers wat tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad, stort en wasbak. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en yskassie in.
Die gastehuis het gratis WiFi en parkeerplek. Dit is ook naby verskeie winkels, restaurante, Loch Logan Waterfront, die Toyota-stadion, die Sentrale Universiteit vir Tegnologie en Universitiet Vrystaat, om maar net 'n paar te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Merinorus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- James Scott-straat 7, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Merinorus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: James Scott-straat 7, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat