Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merlot 171 B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Brenda T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great place for a business overnight stay. Lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lolke C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Te kort . Ek wil vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Only 1 word required - awesome! The attention to detail goes beyond a 5 star establishment. Highly recommended! The hostess is a fantastic hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Myburgh
Merlot 171 B&B
What a pleasure to host appreciative people like you!

Riette B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Pragtige, uitstaande verblyf. Hierdie verblyf het al my verwagtinge oortref en die gasvrou was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Heerlike en ontspannend. Dit was 'n kort besoek, maar die kamer het voldoen aan al die vereistes. Netjies, skoon, gerieflik en die aandag wat aan die klein detail bestee is, word raakgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies, mooi. Baie lekker gebly, mooi, veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrismari T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Alles was perfek sou graag langer wou bly. Ons het heerlik gebly in die baie mooi en baie goed toegeruste kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vincent S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Fantasties, rustig en veilig. Baie mooi plek, gerieflik en rustig. Ons het die stilte geniet en die vriendelike ontvangs en mooi wense toe ons verpas was baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Mooi plek kort aircon. Pragtige plek. Ek sal net aanbeveel om aircon by te voeg, dit was net te warm met die waaier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stephanie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike oornag-plekkie vir wat ons nodig gehad het. Merlot171 is goed toegerus, netjies en verskaf alles wat nodig is vir 'n oornaggeriewe soos ons dit gebruik het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Myburgh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merlot-singel 171, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ODQ1ZTk4LWE0MjEtNDMwNy1iMjQ4LTYwNzQ2ZWE1ODhmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 171 Merlot Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.630092907712 19.003214836121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang