Merlot 171 B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Myburgh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Brenda T - Jul 2024
Algehele gradering
Great place for a business overnight stay.
Lolke C - Mei 2024
Algehele gradering
Te kort .
Mark D - Mrt 2024
Algehele gradering
Only 1 word required - awesome!
Merlot 171 B&B se terugvoer
What a pleasure to host appreciative people like you!
Riette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige, uitstaande verblyf.
Samantha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike en ontspannend.
Anneli E - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, mooi.
Chrismari T - Apr 2024
Algehele gradering
Alles was perfek sou graag langer wou bly.
Vincent S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties, rustig en veilig.
Maritza C - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi plek kort aircon.
Stephanie R - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag-plekkie vir wat ons nodig gehad het.
Sherrol H - Okt 2023
Algehele gradering
Spotlessly clean and comfortable, very friendly and helpful host.
Carien R - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties, netjies en skoon!
Brenda T - Sep 2023
Algehele gradering
Very quiet and relaxing. Really loved my stay here.
Sandra F - Jul 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Richard P - Mei 2023
Algehele gradering
A lovely relaxing stay while attending a wedding in the area.
Andrew C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker veilig en lekker omgewing.
Carol-ann R - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Jc V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies en baie skoon.
Susanne J - Des 2023
Algehele gradering
Surprised, beautiful setting, an added on is the pool.
Sakkie V - Nov 2023
Algehele gradering
Gasvrye mense.
Anza H - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Terence C - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect just what my soul needed.
Johan W - Nov 2022
Algehele gradering
Heeltemal funksioneel.
Charles N - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely relaxing time with a cool pool for those hot summer days.
Aletta F - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig.
Missa M - Apr 2021
Algehele gradering
Goed.
Christma L - Apr 2021
Algehele gradering
Our stay was okay.
Lees meerMerlot 171 B&B se terugvoer
Merlot 171 is an upmarket b/b situated in a beautiful Wine Estate and we have to take the interests of other guests and home owners in consideration with regard to noise levels and acceptable behavior. The Merlot Team.
Ann U - Sep 2020
Algehele gradering
Die verblyf is van hoogstaande gehalte. Uiters bevredigende tuiste.
Liesel S - Aug 2020
Algehele gradering
Lieflike verblyf in 'n mooi omgewing.
Lees meerPetro V - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was rustig gewees na 'n dol dag.
Marius F - Feb 2020
Algehele gradering
Was great.
Marenet J - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gesellige eenheid, heerlike bed en gawe mense.
Danelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik, mooi skoon en netjies, lekker kossies voorsien en net die nodige. Baie oulik plekkie en ek het baie lekker gebly!
Irma S - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige verblyfplek met alles wat jy nodig het, ontbyt was heerlik!
Jaco B - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful view, safe and comfortable.
Maretha V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring!
Adri B - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Jeanette P - Jul 2019
Algehele gradering
Klem op gas se gerief.
Yolande H - Apr 2019
Algehele gradering
Van veldblommetjies langs jou bed tot watte in die laai. Elke klein bederfie in die kamer het dit absoluut spesiaal gemaak.
Marelize G - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Gert V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Neil B - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Magali J - Mrt 2019
Algehele gradering
Clean, nice room but fairly small and definitely overpriced.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, lekker kamer maar nogal klein en te duur.
Onafhanklike kamer in 'n privaat huis. Bouwerk aan die gang.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacqueline R - Nov 2018
Algehele gradering
Highly recommended.
Johan M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goed geleë, rustige omgewing, mooi uitsig, akkommodasie baie netjies en skoon.
Lees meerNeil L - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie.
Michelle B - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Yvette D - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlike Paasnaweek wegbreek in 'n rustige area.
Johannes V - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, goeie waarde vir geld.
Darrell J - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely accommodation, very centrally located.
Stan B - Sep 2018
Algehele gradering
Lacked privacy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gebrek aan privaatheid.
Alles was uitstekend en goeie aandag aan detail. Maar nooit gedink ons sal die huis met die eienaars deel nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ashley H - Mei 2018
Algehele gradering
Very relaxed and friendly stay.
Juan V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en verblyf.
Lees meerNorma H - Jan 2018
Algehele gradering
Located in the heart of Wellington Wine country, great for hikes close by.
Michelle C - Des 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Willem D - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sal weer enige tyd van julle gebruik maak.
Liese V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Bjorn B - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Adri R - Feb 2017
Algehele gradering
Uitsonderlik mooi en ons is baie vriendelik ontvang.
Danie A - Des 2017
Algehele gradering
'n Aangename ondervinding.
Mike D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik naby die wynplase. Wonderlike diens!
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Geraldine H - Aug 2016
Algehele gradering
Perfek!
Andries E - Apr 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon met pragtige uitsig.
Emberentia W - Feb 2016
Algehele gradering
Goeie gasvryheid en het lekker gebly.
Lambertus L - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gerieflike plek met mooi uitsig.
Kim G - Okt 2016
Algehele gradering
Absolutely stunning location, peaceful and private - stay was too short!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut pragtige ligging, rustig en privaat — ons kuier was te kort!
Kamers pragtig versier en skoon. Privaat, rustige plek, asemrowende uitsigte. Eienaar baie hulpvaardig en akkommoderend. Was mal hieroor! Kuier was heeltemal te kort.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tristan T - Okt 2016
Algehele gradering
Quaint, awesome little place on a beautiful wine farm.
Beau D - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan en Myburgh (gasheer) was so vriendelik en gasvry... Ek sal enige paartjie aanraai om bietjie weg te breek hierheen.
Jo P - Nov 2016
Algehele gradering
Lovely room but noisy inconsiderate owners.
Adri D - Feb 2016
Algehele gradering
Slaap en verken.
Lees meerMerlot 171 B&B se terugvoer
Ai, aan 'n hittegolf wat almal in Suid-Afrika treiter kan mens nie veel doen nie. Maak maar seker as jul weer Kaap se kant toe kom om die webtuistes goed na te gaan.
Christine S - Mrt 2016
Algehele gradering
Die ontbyt was uiters teleurstellend.
Merlot 171 B&B se terugvoer
Ai..jammer mense kyk nie noukeurig en lees nie op die webtuiste presies wat ons bied nie. Ons sê duidelik dat dit 'n ligte ontbyt is wat ingesluit is, maw gratis, en tog baie vreemd dat ons so baie komplimente kry juis oor dit. Dis presies wat ons gaste wil hê oppad na so baie plekke en wynplase: groot eet en lekker kuier geleenthede. Gaste moet net die mikrogolf oond in hulle kamer gebruik en die heerlike vars quiche warm maak. Elkeen eet sy ligte ontbyt op hulle eie tyd. Dis hoekom dit die vorige aand ingesit word. So kan ons ook ons prys so laag as moontlik hou om dit nog meer toeganklik te maak. Kom ons tel ons seëninge, veral as jy dit verniet kry.
Myburgh van Zyl
Eloise V - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Carla H - Jan 2015
Algehele gradering
Wonderful, wonderful hostess and a super overnight stay. We would definitely return!
Deidre V - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het slegs een nag oorgebly, maar dit was onvergeetlik en asemrowend!
Gerald B - Mei 2015
Algehele gradering
Merlot171 B&B is in 'n baie rustige, mooi area van Wellington geleë. Die omliggende berge maak mens so kalm. Baie mooi.
Merlot 171 B&B se terugvoer
Ons is so jammer dat jul 'n slegte ervaring by ons gehad het. As verskoning kan ek net aanbied dat dit duidelik by ons beskrywing sê dat daar nie warm ontbyte bedien word nie. Daarom is ons pryse in vergelyking met ander gastehuise minder wat wel die spek en eiers ontbyt doen.
Groetnis.
Juergen W - Feb 2015
Algehele gradering
Restful, pleasant and welcoming.
Rohan D - Nov 2015
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Adel M - Okt 2014
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en netjies.
Alna D - Okt 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Erika F - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was so aangenaam, ek wou nie huis toe gaan nie!
Bonginkosi N - Mrt 2014
Algehele gradering
Breathtaking, tranquil and absolutely relaxation!!
Lees meerReenen S - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het net een aand gebly, maar dit was heerlik en netjies.
Marita S - Des 2014
Algehele gradering
Excellent accommodation,
Hendrina G - Sep 2014
Algehele gradering
Die privaat ingange na die kamers is baie gerieflik.
Marinda S - Des 2013
Algehele gradering
Wonderlik!
Johann Van Der Merwe V - Des 2013
Algehele gradering
Comfort with a view!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merlot-singel 171, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang