Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merlot 171 B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Reinhardt S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Peaceful and comfortable, safe and well located. Hospitality was amazing, friendly and welcoming. Peaceful and in a very safe estate. Stunning views. Will definitely visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie mooi en rustig! Ek het baie lekker gebly by Merlot171 B&B! Die kamer bevat alles wat 'n mens nodig het en alles is mooi skoon en netjies. Elsabe wat my ontvang het, was baie vriendelik en het my sommer dadelik tuis laat voel. Ek sal definitief weer by Merlot171 bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustige, gemaklike verblyf. Pragtige plekkie, baie oulike klein goedjies om mens gemaklik en tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wllliam M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Die plek is baie gerieflik met 'n swembad wat jy deel met die res in die huis. Merlot171 is 'n uitstekende oornag eenheid. Plek is netjies en die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Die oggendete is in die kamer se yskas, wat heerlik is. Daar is seker so 15 trappe na die kamer. 'n Nadeel is dat daar nie 'n lugversorger in die kamer is nie. Die hitte was 37 grade in Wellington.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renee V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Revitalising, beautiful, elegant, welcoming, peaceful. Excellent location, safety, and special touches with linen and refreshments. The hostess made us feel very welcome and assisted us with all of our requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie netjies en skoon. Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Pragtige gastehuis in 'n veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

'n Lieflike plekkie bestuur deur lieflike mense! Merlot 171 was 'n ongelooflike veilige en lieflike tuiste vir die aande wat ek daar gebly het. Dit was so lekker om omring te word met al die groen en 'n mooi kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Great place for a business overnight stay. Lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lolke C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Te kort . Ek wil vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Myburgh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merlot-singel 171, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ODQ1ZTk4LWE0MjEtNDMwNy1iMjQ4LTYwNzQ2ZWE1ODhmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 171 Merlot Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.630092907712 19.003214836121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang