Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merlot 171 B&B

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merlot-singel 171, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Merlot 171 B&B is in die pragtige Onverwacht Wynlandgoed in Wellington geleë, omraam deur skouspelagtige uitsigte en bergreekse.

Verblyf word in 3 kamers met altesaam slaapplek vir 6 gaste gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv in.

Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en WiFi op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit wynproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Brenda T
Besigheidsreis
5.0
Great place for a business overnight stay. Lovely place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Lolke C
Saam met lewensmaat
5.0
Te kort . Ek wil vir seker teruggaan.
Mei 2024
Mark D
Saam met lewensmaat
5.0
Only 1 word required - awesome! The attention to detail goes beyond a 5 star establishment. Highly recommended! The hostess is a fantas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Riette B
5.0
Pragtige, uitstaande verblyf. Hierdie verblyf het al my verwagtinge oortref en die gasvrou was uitstekend.
Mrt 2024
Samantha D
5.0
Heerlike en ontspannend. Dit was 'n kort besoek, maar die kamer het voldoen aan al die vereistes. Netjies, skoon, gerieflik en die aandag wat aan die ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Myburgh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Merlot-singel 171, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Merlot 171 B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merlot-singel 171, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ODQ1ZTk4LWE0MjEtNDMwNy1iMjQ4LTYwNzQ2ZWE1ODhmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 171 Merlot Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.630092907712 19.003214836121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang