Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merlot La Mer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Merlot La Mer
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Isabel K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel K

Puik, smaakvol en gerieflik.

Wat 'n wonderlike geleentheid om heerlik te woon en die vriendelikste eienaars te ontmoet. Alles was pynlik netjies. Keurig meubels. Gasvryheid in 'n ander klas. Ons kon nie die see van ons plekkie af sien nie, maar bespreek die dubbelgeriewe volgende keer.

Anthea H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H

Lekker in die Pophuis.

Heerlik gebly in die Pophuis! Lekker vir oornag verblyf. Gasvrou gee persoonlike aandag en die plekkie het alles wat mens nodig het vir oorslaap. Love die dekor en die buitebraai area is fantasties met baie hout!

Merlot La Mer se terugvoer

Dankie Anthea, as julle weer Stilbaai toe kom, wil ek jou brein verder pik oor ons land en sy dinge.

Merlot La Mer
Estie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V

Dit is die mooiste plek en Linda en haar man was so vriendelik en gasvry.

Dit was heerlik om daar te kuier.

Elize K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons in die Stilbaai omgewing is.

Uitstekende blyplek, baie skoon en netjies, baie goed toegerus en in 'n baie stil en rustige omgewing. Die gasvrou is baie gawe! Een van ons eenhede is sonder addisionele koste opgegradeer na 'n groter eenheid! Dit was nie op ons versoek nie en was vir ons 'n gawe verassing! Ek beveel die verblyf met graagte aan! Hulle verdien die 5 sterre wat ons hierbo gegee het!

Marianne K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K

Mooi, stil, rustig, voldoende.

Ons het baie lekker gebly.

Helen H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Heerlik gebly in 'n knus sjarmante plekke - koffie, tee, beskuit is voorsien.

Heerlik gebly al het ons net een nag gebly om 'n funksie te kon bywoon.

Jurgens P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens P

Kunstig, knus, smaakvol, baie stil en rustig.

Ons het ons tydjie baie geniet. Beste matras waarop ons in 'n lang tyd geslaap het. Linda is 'n puik gasvrou en laat jou tuis en soos ou kennis voel.

Ronelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronelle V

Stilbaai is 'n pragtig dorp.

Die eenheid is goed toegerus, alles wat mens benodig. Dit is klein, maar was voldoende vir 1 nag se oorslaap.

Nicky V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V

Baie koud vir die winterseisoen. Baie min matte vir 'n sementvloer. Hopeloos te koud.

Gasvrou was baie vriendelik. Baie netjies. Baie koud met te min vloermatte. Geen mikrogolf-vriendelike eetgerei vir die mikrogolfoond nie.

Dawid S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

Ek het lanklaas so lekker gebly. Dit was awesome.

Ons het regtig baie lekker gebly en sal enige tyd weer by Merlot La Mer bly. Die eenheid was skoon en netjies en mooi dekor. Ons het bietjie tyd gespandeer saam Linda en Sakkie en so lekker gesels. Die ligging by die gholfbaan is perfek en stil straat wat doodloop. Die tuin en braaiplek is ook baie pragtig. Ek hoop ek sien julle binnekort weer.

Merlot La Mer se terugvoer

Julle twee was prysgaste! Kom asb. weer kuier. Baie seën oor die Feestyd.

Merlot La Mer
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Rustige omgewing en vriendelike eienaar.

Die eenheid is baie netjies en skoon. Al die benodighede is beskikbaar om lekker te kan bly. Die eiennaar het baie werk gedoen om die eenheid mooi te maak.

Merlot La Mer se terugvoer

Baie dankie Kobus, julle is enige tyd welkom.

Groete

Merlot La Mer
El-ri G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-ri G

Gasvryheid, veiligheid en skoonheid!

Pragtige eenheid wat met soveel kleur en gerieflikheid ontwerp is. Die gemaklike eenheid het braaigeriewe en 'n buite-area en vriendelike gasvrou wat ons so tegemoet gekom het toe ons voertuigprobleme ervaar het. Die ligging is ideaal en die area is so veilig.

Zane I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane I

Helpful host, clean and neat accomodation with good amenties and location.

Perfect for a stopover. It was ideal lodgings for our fishing trip.

Theo R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo R

Gasvry en uiters vriendelik.

Mens kry 'n warm ontvangs en voel onmiddellik meer as veilig, selfs met alles wat oopstaan. Dis seker deel van die Stilbaai-omgewing. Die huis is baie interessant en super skoon. Sal weer daar kuier. Baie dankie Sakkie.

Merlot La Mer se terugvoer

Baie dankie aan julle. Kom kuier asseblief weer.

Merlot La Mer
Linda B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B

Very rustic but very cute.

Little bit small could do with a little more space for the price.

Louise L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Lekker plek.

Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Cindy M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

The Doll's House Unit is quirky and special.

Linda is a lovely host, and the room we stayed in, called The Doll's House, is so quirky and special with all its interesting paint techniques and murals, and clever use of hardware.

Merlot La Mer se terugvoer

Thank you so much for your positive review. Do visit again.

Merlot La Mer
Lizette M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Beautiful room with everything one needs for an overnight stay.

Friendly host, nice room, shower water was nice and hot. Had a lovely stay and would recommend it for other single or couple travellers.

Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Lekker gebly!

Die blyplek is baie netjies en alles was skoon en netjies. Ons sal Merlot La Mer sterk aanbeveel.

Michiel H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel H

Wonderlik, gasvry en netjies!

Ons het 'n wonderlike ervaring gehad. Linda is absoluut net die beste gasvrou wat ons ooit teëgekom het. Plekkie is baie netjies, skoon en presies wat ons wou hê.

Merlot La Mer se terugvoer

Dankie julle!

Merlot La Mer
Franci V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci V

Jy sal nie 'n beter, vriendeliker of meer behulpsame eienaar en gasvrou by enige ander plek kry nie. Verder is die plek lieflik met 'n uitsig oor die see en die berge.

Alles was skoon, netjies, gerieflik en baie mooi; die uitsig betowerend en verblyf onvergeetlik. Linda, ons gasvrou, was die beste!

Merlot La Mer se terugvoer

Franci, jy is die beste.

Merlot La Mer
Christopher P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher P

Vriendlelike mense en baie goeie waarde vir geld!

Baie lekker gebly! Sal beslis die plek aanbeveel. Stilbaai is so mooi plek en hierdie plek was redelik naby alles.

Charmaine K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine K

Alles was lekker, maar die stort was elke aand en oggend yskoud.

Plek is rustig, skoon en daar was melk en water en selfs koekies vir ons.

Merlot La Mer se terugvoer

So jammer oor die stort Charmaine, ek gaan dadelik aandag gee daaraan.

Merlot La Mer
Mark L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L

Extremely pleasant!

Very enjoyable, excellent value for money!

Leazle S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leazle S

Beautiful, clean and safe environment.

Rooms were large and comfortable and included everything one might need. The best was the jug of fresh milk for tea and coffee. Had a lovely weekend stay. Highly recommended getaway. The owner and her husband are the most adorable, helpful human beings. Will definitely come here again!

Dyle S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dyle S

Ongelooflik

Linda was baie behulpsaam en het uitstekende ontvangs aan ons gebied vanaf die oomblik wat ons haar ontmoet het tot en met ons vertrek. Die plek self was in 'n puik kondisie en sal enige persoon aanbeveel om daar tuis te gaan. Ons het dit baie geniet.

Merlot La Mer se terugvoer

Dankie Dyle en Jackie. Julle was van daardie 'uitsoek' gaste .
Julle is enige tyd welkom

Merlot La Mer
Danie L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Fantasties.

Ons was baie gasvry en vriendelik ontvang. Die blyplek was netjies en 'n plesier om in te bly. Absolute waarde vir geld. Sal enige tyd terug gaan. Dankie baie Linda.

Merlot La Mer se terugvoer

Dankie julle, en met sulke gaste kon ons nie verkeerd gaan nie.
Linda en Sakkie

Merlot La Mer
Marlene F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Vanaf aankoms tot vertrek puik - beste verwelkoming wat ons nog gehad het.

Die verblyf was presies soos op advertensie plus nog meer met 'n puik braaiarea wat ons nie van geweet het nie, selfs ons vriende wat in Stilbaai bly was verbaas oor die dekor en uitleg van die huisie.

Nathon A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nathon A

Overnight stay in a very cosy and charming cottage.

It is a very charming little place, nice and cosy and affordable. Hostess was great.

Johan P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Baie oulike plekkie vir naweekreisiger.

Baie netjiese kamer wat goed geleë is in 'n veilige woonbuurt.

Cathleen H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H

'n Lekker ervaring.

Baie vriendelik ontvang. Plek was baie netjies en skoon. Stil omgewing, tog naby strand en winkels en eetplekke.

Hans H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans H

Fantasties tot die mag fantasties.

Aangename gasheer/-vrou, gerieflike en veilige toegang tot gebou, baie akkommodasie vir groot groepe, goeie privaatheid, mooi uitsig, oorspronklike en interessante ontwerp van fasiliteite in badkamers en kombuise, kunstige uitleg, dekor en versiering opmerklik.

Brent C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent C

Just awesome of a stay.

Linda's Merlot La Mer is an absolute gem of a stay. I was in Stilbaai for a guided fishing session, and my comings and goings at odd time was made very pleasant with my stay at Merlot La Mer. It's well priced, clean, awesome location. Highly recommended. I will be back. Thank you again, Linda.

Peter P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P

Good hospitality, extremely comfortable accommodation.

The hostess went out of her way to direct me to the B&B and was very helpful in pointing out a nice restaurant for me to eat at that night. The layout of the comforts abutting my room was appreciated and a separate entrance was available to me. The breakfast was quite for filling.

Petra T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra T

Heerlik!

Dit was by verre die heerlikste oornagplek wat ons met ons vakansie besoek het. Linda se oog vir detail is ongelooflik in die blyplek, dit is soos om op 'n ontdekkingsreis te gaan om alles raak te sien! Die ontbyt was ook uit die boonste rakke. Ons beplan om volgende keer beslis langer te bly.

Willem P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Baie lekker gebly.

Skoon en netjiese fasiliteite. Vriendelike diens. Lekker ontbyt. Goed geleë met mooi see-uitsig.

Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Vriendelike ontvangs en opregte omgee. Pragtige kreatiewe interieur. Baie netjies. Gemaklike slaapplek. Goed toegeruste kombuisie.

Ons het gehou van die stil, privaat ligging omring deur pragtige inheemse plantegroei naby die gholfbaan. Daar is 'n heerlike buite-area met plek om te braai. Baie stil omgewing. Fantastiese gesellige gashere het graag na ons persoonlike behoeftes omgesien. Besienswaardighede en aktiwiteite is gereeld uitgewys. 'n Wonderlike verblyf! Hoogs aan te bevele.

Erica V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Ek reis baie maar het nog nooit op sulke wonderlike mense afgekom nie. Ek sal beslis weer teruggaan.

Dit was aangenaam om daar te slaap.

Sonet C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet C

Ek was tevrede met die verblyf en sal dit aanbeveel.

Goeie waarde vir geld.

Alinda L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda L

Baie gerieflik met baie gasvrye vriendelike mense. Kan hierdie verblyf wel aanbeveel.

Die eenheid is baie gerieflik en netjies skoon gewees met ‘n pragtige omgewing.

Merlot La Mer se terugvoer

Beste Alinda,
Baie dankie vir jou resensie op Lekkeslaap, ek waardeer dit. Alles van die beste vir jou en veilig terugreis na jou tweede huis daar ver in die vreemde.

Groete
Linda

Merlot La Mer
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 59, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39307e8a40fe20540abe29502ec3ae930d3255e425a616af4d29c16c00894c21036aa88a3e364ef683a9516583305345c6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 59 Arend Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -34.387664874158 21.407798083361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang