Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merlot La Mer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Isabel K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Puik, smaakvol en gerieflik. Wat 'n wonderlike geleentheid om heerlik te woon en die vriendelikste eienaars te ontmoet. Alles was pynlik netjies. Keurig meubels. Gasvryheid in 'n ander klas. Ons kon nie die see van ons plekkie af sien nie, maar bespreek die dubbelgeriewe volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker in die Pophuis. Heerlik gebly in die Pophuis! Lekker vir oornag verblyf. Gasvrou gee persoonlike aandag en die plekkie het alles wat mens nodig het vir oorslaap. Love die dekor en die buitebraai area is fantasties met baie hout!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Merlot La Mer
Dankie Anthea, as julle weer Stilbaai toe kom, wil ek jou brein verder pik oor ons land en sy dinge.

Estie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit is die mooiste plek en Linda en haar man was so vriendelik en gasvry. Dit was heerlik om daar te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons in die Stilbaai omgewing is. Uitstekende blyplek, baie skoon en netjies, baie goed toegerus en in 'n baie stil en rustige omgewing. Die gasvrou is baie gawe! Een van ons eenhede is sonder addisionele koste opgegradeer na 'n groter eenheid! Dit was nie op ons versoek nie en was vir ons 'n gawe verassing! Ek beveel die verblyf met graagte aan! Hulle verdien die 5 sterre wat ons hierbo gegee het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Mooi, stil, rustig, voldoende. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik gebly in 'n knus sjarmante plekke - koffie, tee, beskuit is voorsien. Heerlik gebly al het ons net een nag gebly om 'n funksie te kon bywoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Kunstig, knus, smaakvol, baie stil en rustig. Ons het ons tydjie baie geniet. Beste matras waarop ons in 'n lang tyd geslaap het. Linda is 'n puik gasvrou en laat jou tuis en soos ou kennis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Stilbaai is 'n pragtig dorp. Die eenheid is goed toegerus, alles wat mens benodig. Dit is klein, maar was voldoende vir 1 nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie koud vir die winterseisoen. Baie min matte vir 'n sementvloer. Hopeloos te koud. Gasvrou was baie vriendelik. Baie netjies. Baie koud met te min vloermatte. Geen mikrogolf-vriendelike eetgerei vir die mikrogolfoond nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ek het lanklaas so lekker gebly. Dit was awesome. Ons het regtig baie lekker gebly en sal enige tyd weer by Merlot La Mer bly. Die eenheid was skoon en netjies en mooi dekor. Ons het bietjie tyd gespandeer saam Linda en Sakkie en so lekker gesels. Die ligging by die gholfbaan is perfek en stil straat wat doodloop. Die tuin en braaiplek is ook baie pragtig. Ek hoop ek sien julle binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Merlot La Mer
Julle twee was prysgaste! Kom asb. weer kuier. Baie seën oor die Feestyd.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 59, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7545d7b95597fa450b05f65bea3eae1de74631629b996b92a0b4abe99bef9e5ffd592c26ddaae64077f174461c88b312e12d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 59 Arend Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -34.387664874158 21.407798083361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang