Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merlot La Mer

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 59, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Merlot La Mer is op die Still Bay Gholflandgoed geleë en bied gehalteverblyf naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf wat aangebied word, bestaan uit 'n Poppiehuis op die grondvloer, sowel as 'n gesinskamer en 'n dubbelkamer op die eerste verdieping. Elke eenheid het 'n bioskoop met 'n TV vir die gesin.

Doll's House is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 en is op die grondvloer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dié eenheid het 'n privaat ingang, kombuis en badkamer met 'n stort.

Die gesinskamer is 'n groot oopplan-eenheid met 'n privaat dek. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die Dubbelkamer is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kamer het ook 'n TV met DStv-kanale.

Dit is ideaal geskik vir gholf-entoesiaste en daar is verskeie staproetes naby in 'n antieke Melkhoutwoud, insluitend die historiese visvalle van die Khoi-San-mense, genaamd die Hessequa. Gaste het toegang tot 'n ingeboude braai en 'n tuinarea.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Isabel K
Saam met vriende
5.0
Puik, smaakvol en gerieflik. Wat 'n wonderlike geleentheid om heerlik te woon en die vriendelikste eienaars te ontmoet. Alles was pynlik netjies. Keur...
Sien meer
Aug 2024
Anthea H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker in die Pophuis. Heerlik gebly in die Pophuis! Lekker vir oornag verblyf. Gasvrou gee persoonlike aandag en die plekkie het alles wat mens nodig...
Sien meer
Jun 2024
Estie V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is die mooiste plek en Linda en haar man was so vriendelik en gasvry. Dit was heerlik om daar te kuier.
Mei 2024
Elize K
Saam met vriende
5.0
Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons in die Stilbaai omgewing is. Uitstekende blyplek, baie skoon en netjies, baie goed toegerus en in 'n baie sti...
Sien meer
Mei 2024
Dawid S
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het lanklaas so lekker gebly. Dit was awesome. Ons het regtig baie lekker gebly en sal enige tyd weer by Merlot La Mer bly. Die eenheid was skoon e...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Arendstraat 59, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Merlot La Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 59, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39307e8a40fe20540abe29502ec3ae930d3255e425a616af4d29c16c00894c21036aa88a3e364ef683a9516583305345c6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 59 Arend Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -34.387664874158 21.407798083361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang