Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mermaid Castle

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Lelanie B
Lang verblyf
4.4
Jan 2024

Pragtige huis en omgewing. Als wat jy nodig het word voorsien. Wonderlike verblyf veral vir groot gesinne. Baie vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou wat moeite doen met hulle gaste. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Calika M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Rustigheid. Ons het so lekker gebly in die huis en ons sal die huis aanbeveel aan almal, dit is so lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mermaid Castle
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste.

Estelle C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Uitstekend. Sal dit definitief aanbeveel. Ons het lekker gekuier en ook lekker gaan stap. Die huis is ten volle toegerus en is baie netjies en gemaklik. Daar is genoeg slaapplek vir 10 mense. Ons was net 6. Parkering was ook genoeg en onderdak. Die huis is verskriklik mooi en duursaam afgewerk. Sal definitief aanbeveel. Willie en Sandra is ook baie vriendelik en het selfs agterna gehoor of alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Mermaid Castle
Baie dankie. Hoop ons paaie kruis weer!

Esmaralda N
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Familie kuier. Ons het heerlike gebly in die beeldskone dorpie en huis. Ons was baie spyt ons het nie langer geboek. Baie goed toegerus en huis het die mooiste uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mermaid Castle
Hoop ons paaie kruis weer!! Baie dankie!!

John J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2021

Wonderlike vakansie. Aangenaam en fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mermaid Castle
Baie dankie.

Joan V
Kort verblyf
4.2
Des 2021

Pragtige huis. Baie mooi uitsig en rustige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mermaid Castle
Baie dankie!

Anele H
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Uitstekend geleë! Pragtige plek en baie volledig toegerus. Ons is 'n familie met baie kinders en elkeen wat sy eie ruimte soek. Hierdie pragtige blyplek het aan almal se behoeftes voldoen, en is wonderlike toegerus vir familietyd. Lekker groot en mooi slaapkamers en niemand trap op mekaar se tone nie. Genoeg kuierareas sodat grootmense en kinders in verskillende plekke kan sit en kuier. Die uitsig en die ligging is onverbeterlik! Baie aangename mense en so behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Mermaid Castle
Baie dankie! Hoop dat ons paaie weer sal kruis!

Kathleen B
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

A wonderful stay with our children and 2 year old grandson! Home is very well appointed - everything one could wish for and a fantastic, peaceful setting. Bonus: saw a pod of 40+ whales!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette D
Kort verblyf
3.6
Aug 2019

Die huis is nie ideaal vir ‘n winterwegbreek nie. Mermaid Castle is nie goed toegerus vir ‘n winterwegbreek nie. Daar is ‘n lieflike kaggel in die sitkamer, maar dit mag nie gebruik word nie. Die braaiplek is baie klein. Onthou om jou eie skoonmaakmiddels (lappies, sponsies, afdroogdoeke, swartsakke, opwasmiddel, ens) saam te neem. Dit word nie voorsien nie. Die hoofslaapkamer het nie ‘n en suite-badkamer nie. Die badkamer is binne-in die kamer. Daar is geen afskorting rondom die toilet nie. Met ander woorde jy het geen privaatheid as jy toilet toe moet gaan nie. Dis baie vreemd. Nie baie romanties nie. Ons het maar liewer die gastetoilet onder gebruik. Die ligging van Mermaid Castle is wel fantasties.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Cobus O
Kort verblyf
3.6
Apr 2019

Gemaklik. Baie gemaklik. Braai bietjie klein. Pool-kamer baie bedompig en nat/klam reuk. Anders baie lekker gebly. Ons kom weer!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutweg 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0033f2c187d4f17473cab800103f6b91c663e6f6bdf60a7e396f359d54506828395276ecb3d464073cd23430d2d9a2a17785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 7 Milkwood Way Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.97684 17.88528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang