Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mermaid Castle

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutweg 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Mermaid Castle is 'n witgekalkte huis in die Weskusdorpie Jacobsbaai. Die dorp, met sy rotsagtige kuslyn met sanderige baaie tussenin, is sowat 140 km van Kaapstad af teen die skilderagtige R27-hoofweg geleë.

Die huis kan tien mense binne vier slaapkamers akkommodeer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Albei hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en of bad, wasbak en toilet. Die boonste solderslaapkamer wat apart van die hoofhuis is, het sy eie balkon en en suite-badkamer met 'n stort. Die solderslaapkamer is ingerig met vier enkelbeddens. Die huis het 'n U-vorm, met 'n toegeboude braai-area met 'n ingeboude braai en buitemeubels, waar gaste ononderbroke uitsigte oor die baai kan geniet.

Die kombuis is goed toegerus en bevat 'n ontbythoekie, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n gasstoof, breekware en eetgerei asook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër.

Die vermaakarea is toegerus met gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n pooltafel. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n eetarea met 'n 10-sitplek-eetkamertafel.

Daar is 'n bekoorlike onderdakstoep met sitplek buite en uitsigte oor die pragtige tuin en daar is parkeerplek van die straat af vir drie voertuie voor die huis.

Mermaid Castle is 80 m van die kuslyn af geleë en is naby die Weskus Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Melkhoutweg 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mermaid Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutweg 7, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0033f2c187d4f17473cab800103f6b91c663e6f6bdf60a7e396f359d54506828395276ecb3d464073cd23430d2d9a2a17785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 7 Milkwood Way Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.97684 17.88528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang