Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mermaid Cottages

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mermaids Cottage
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 210
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis het slaapplek vir 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en stort. Die sitarea het 'n kaggel, draagbare waaiers en oorgenoeg gemaklike sitplek. Gratis, onbeperkte WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei, kombuistoebehore en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe is binne en buite beskikbaar. Daar is ook 'n buitestort in die agtertuin met warm en koue water, en privaat toegang tot die buite-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 7 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook word toegelaat in die aangewese areas op die stoep wat gemeubileer en beskerm teen die wind en weer is.
- Respekteer die bure en hou geraas tot 'n aanvaarbare vlak.
- Troeteldiere kan voor gereël word. Twee katte woon op die perseel.
- Hou asb. troeteldiere aan leibande tydens inklok en stappies in die dorp of op die strand.
- Daar word voor en na elke besoek skoongemaak en gereinig. Ekstra skoonmaak- en wasgoeddiense vir tydens die verblyf kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
- Geen oornaggaste word toegelaat nie, tensy vooraf gereël en slegs teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Seahorse Cottage
Vanaf R750
R 750 R 413
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en 'n klein oondjie toegerus is in. Daar is ook eetgerei, breekware en kombuisware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die stoepdeure bied toegang tot die privaat onderdak-buite-area en braai-area. Die perseel is omhein en het 'n voortuin en agterplaas. Daar is gratis, beskutte parkeerplek onder 'n motorafdak en agter 'n hek. Daar is 'n buitestort in die agterplaas en die woonstel het privaate toegang tot die buite-areas en die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook word toegelaat in die aangewese areas op die stoep wat gemeubileer en beskerm teen die wind en weer is.
- Respekteer die bure en hou geraas tot 'n aanvaarbare vlak.
- Troeteldiere kan voor gereël word. Twee katte woon op die perseel.
- Hou asb. troeteldiere aan leibande tydens inklok en stappies in die dorp of op die strand.
- Daar word voor en na elke besoek skoongemaak en gereinig. Ekstra skoonmaak- en wasgoeddiense vir tydens die verblyf kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
- Geen oornaggaste word toegelaat nie, tensy vooraf gereël en slegs teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 210
per nag (plek vir 7)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daniel Scheepers-straat 107, Boknestrand, 2192, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ac73b247a5f98b588190b70cd44724f1f485d36ac3ebe3d6df661648e9f3cfe2c308854681aad64b394455edff9a07d2a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 210 per nag (plek vir 7) 5 5 1 5 107 Daniel Scheepers Street Boknestrand 2192 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.724992527007 26.580296301419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang