Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merry Pebbles Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 292 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Yolanda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Mooi en salige wegbreek plekkie. Mooiste plekkie langs die water. Chalets is mooi, netjies en perfek toegerus. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izienne G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Altyd lekker om by Merry Pebbles oor te bly terwyl ons die omgewing kan geniet. Baie lekker gekamp. Vriendelik, skoon, netjies, pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Winderlik. Ons het vreeslik geniet, kinders kan rondbeweeg en hulle self geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker ontspan in die mooi natuur. Pragtige oord met baie aktiwiteite omring met mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker basis om die omgewing te verken en baie goed om te doen in die oord self. Het 2 aande gebly om die omgewing te verken. Lekker van die kaggel gebruik gemaak op die koue aande. Die kinders het ook die warm swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjiese verblyf en het baie lekker oorgeslaap. Lekker oorgeslaap. Ons het eintlik net my skoonsus daar gekry, op pad uit die KNP, om by ons te kom kuier. Normaalweg verkies ek om in 'n warmer tyd in daardie area rond te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melindi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker rustige kampterrein tussen die bome! Ons het gekamp terwyl vriende in 'n chalet was. Die kampterrein was baie netjies. Die badkamers was baie netjies gehou die hele tyd en die water was lekker warm. WiFi in die kampterrein was beter as by die chalets, maar was goed genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gebly en heeltemal ontspan. Heeltemal heerlik gebly te Merry Pebbles, personeel heel vriendelik en behulpsaam, plek skoon en netjies, alles wat 'n mens nodig het, behalwe dat die braaiers roosters benodig vir braai asb. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties. Gaan gereeld soontoe. Ek bly altyd lekker daar. Baie om te sien en doen. Kos is lekker. Genoeg om kinders besig te hou. Rustig en veilig. En mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Uitsonderlike rus plek. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 292

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merry Pebbles Resort, Ou Lydenburg-weg, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxOWJlZDg1LTI2OGYtNDRlYi1hOTk5LTdhOGI0NTUwY2U0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 292 5 1 5 Old Lydenburg Road Merry Pebbles Resort 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.094552640144 30.766981244087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang