Mervue
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 316
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco H - Sep 2024
Algehele gradering
Duur.
Mervue se terugvoer
Beste Jaco
Sonder om die hele situasie weer deur te trap, bevestig ons maar net dat alhoewel dit baie ongemaklik vir ons is om bedrae van breekskade deposito’s te verhaal, is dit tog baie belangrik dat ons ook in belang van die volgende gastegroep en die eienaar van ‘n huis optree. Ons glo dat glipse gebeur en daarom geen beskuldigings of slegte gesindheid nie - wees verseker dat ons ons beste probeer om ten alle koste nie fondse te verhaal nie.
Die stormweer van die afgelope tyd het veroorsaak dat die skaduafdak en die grasarea vervang moes word vir die voordeel en veiligheid van gaste. Die nuwe opgegradeerde aansig sal spoedig d.m.v. fotos aan gaste gekommunikeer word.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang