Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marvue

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 845 R2 561 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marvue is 'n bekoorlike selfsorghuis in Yzerfontein. Dit spog met 'n see-uitsig en is naby die bekende 16 Myl-strand. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die gaste in die ander slaapkamers deel die badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, oorgenoeg eet- en sitplek en 'n ingeboude braai-area. Daar is nog 'n sitarea langs die stoep met gemaklike sitplek en 'n TV. Oorgenoeg parkeerplek vir 7 voertuie is beskikbaar.

Daar is stap- en fietsroetes en gaste kan langs die see perdry, visvang en wynproe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 351

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marvue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 845
R2 845 R2 561
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 845
R2 845 R2 561
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 34, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe4b45ceff798385ef3b412900bd791395eae2447ca20d96b85510fb39d022bfe6c1db5eea2f2bb5801f1466d18fb961692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 845 nouVanaf R2 561 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 34 Beach Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.34293209201 18.161431233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang