Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merwenstein Guest House

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 15 April 2025. Bespreekbaar tot 22 Feb 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merwenstein Guest House, Merwenstein-weg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Merwenstein Guest House is in Bonnievale in die Wes-Kaap. Dit bied gehalteverblyf aan sake- of ontspanningsreisigers.

Hierdie gastehuis bied 5 pragtige kamers, elk met 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en yskassie. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea en eetarea.

Buite is daar 'n pragtige tuin, vuurput en braai-area. Vir die somer is daar 'n gemeenskaplike swembad en daar is ook 'n warmbad vir die kouer dae.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heidi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Merwenstein Guest House, Merwenstein-weg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Merwenstein Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merwenstein Guest House, Merwenstein-weg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e19af901e2b6b010e41dfdcb338782cb57f3d76424eb6cb87706aae4ae7cba7796448292da725263c6973b2147bd3bb780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Merwenstein Guest House Merwenstein Road 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.973422929034 20.156083843094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang