Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merwenstein Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merwenstein Guest House, Merwenstein-weg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Merwenstein Guest House is in Bonnievale, Wes-Kaap geleë, en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur verbind.

Die gastehuis bied 5 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n slim-TV met Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskassie. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea sowel as 'n eetarea.

Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige tuin, 'n vuurput en 'n braai-area. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste en daar is 'n borrelbad vir die kouer dae wat 'n verkwikkende ervaring bied, ongeag die weer.

Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Ligging

  • Merwenstein Guest House, Merwenstein-weg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merwenstein Guest House, Merwenstein-weg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e19af901e2b6b010e41dfdcb338782cb57f3d76424eb6cb87706aae4ae7cba7796448292da725263c6973b2147bd3bb780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense Merwenstein Guest House Merwenstein Road 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.973422929034 20.156083843094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang