Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merwespont

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Ian T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastic. We stayed in Snoozers Cottage, and thoroughly enjoyed the views of the farm and river. Ronelle was super helpful, and the cottage was clean, with everything we needed. I highly recommend it. We will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Snoozers kothuis op Merwespont is die heel beste in die hele Mooivallei! My voorkeurbestemming in die Bonnievale-omgewing! Die rustigheid van 'n werkende plaas met 'n goed-toegeruste kothuis en 'n joviale gasheer en gasvrou tussen wingerde en Persimmon-boorde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Die gasvryste "huis weg van jou huis af" in die hele Bonnievale-omgewing! Ek het in 10 jaar se reise in en om Bonnievale en die uittoets van byna al die gastehuise in die omgewing tot die slotsom gekom dat Merwespont vir my die topbestemming is. Uitstekend toegerus vir vakansie- of sakereise, 'n gasvrye landlady wat jou graag bederf, alles in 'n rustige plaasatmosfeer. Ek gaan maar net telkens terug. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Ons het baie lekker gekuier en die gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons was twee gesinne met klein kinders wat in een van die eenhede gebly het vir die naweek - daar was genoeg spasie en privaatheid vir almal. Ons het die rustigheid van die plaas, maar ook die warm vriendelikheid van ons gasvrou baie geniet. Die rivier was net ver/na genoeg vir die kinders om te baljaar, en dat ons nie oor hulle veiligheid bekommerd hoef te wees nie. Die gasvrou maak ook seker almal is bewus van die veiligheidsaspekte van die rivier en die aktiwiteite daar. Ons het baie lekker gekuier en kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ida D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Heerlike familienaweek op die plaas. Ons as familie het heerlik gekuier. Lekker, gerieflike huis met alles wat ons benodig het. Ronell is 'n baie goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla P
Kort verblyf
4.4
Jan 2022

Pret. Gemaklik. Onpretensieus. Die verblyf was baie basies, maar dis al wat ons nodig gehad het. Ronelle was baie vriendelik en hulpvaardig, en so ook haar man, Willem. Die rivier is naby die gastehuise en toegang tot die rivier is redelik maklik, selfs vir klein kinders.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merwespontweg, Plaas 223, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b11c96866e73b8206c4c6cfcbc959b6e310dc9ccb72ef5eba0c8908fbf9193d4afe0bb4db3a94f358705db62e9c5fb8b7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Merwespont Road Farm 223 1459 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.974354607491 20.149698624394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang