Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merwespont

Selfsorg
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merwespontweg, Plaas 223, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Merwespont bied rustieke selfsorgplaashuise en is op 'n werkende plaas in Bonnievale geleë. Die gastehuis bied goedkoop naweekverblyf vir 'n gesin of groep vriende.

Akkommodasie by Merwespont bestaan uit 3 rustieke dog gerieflike plaashuise wat tussen 8 en 20 persone kan akkommodeer. Elke huis bestaan uit 1 of meer slaapkamers, 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuis wat die basiese toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, asook 'n leefarea.

Gaste is welkom om van die braaigeriewe gebruik te maak, of pieknieks by die dam op die plaas te geniet. Die gastehuis kan ook spesiale geleenthede soos troues of spangeboue aanbied.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Merwespont
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Merwespontweg, Plaas 223, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
  • Gaste dink Merwespont het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merwespontweg, Plaas 223, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b11c96866e73b8206c4c6cfcbc959b6e310dc9ccb72ef5eba0c8908fbf9193d4afe0bb4db3a94f358705db62e9c5fb8b7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Merwespont Road Farm 223 1459 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.974354607491 20.149698624394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang