Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meshlynn Farm Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Aj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker blyplek. Baie oulike plek en uitstekende waarde vir geld. Jon & Jimei is uitstekende gashere. Ons sal beslis voorstel en selfs teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Baie dankie vir jou amazing tuisganger Aj! Ek is so bly julle het lekker gebly hier op die plaas. Ons sien definitief uit daarna om julle weer terug te verwelkom

Albert H
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Stil. Rustig. Kalm. Weg van alles en nog steeds stilte. Ons het baie lekker gebly. Die stilte en weg van alles was net eenvoudig die beste gevoel ooit. Geen stadsgejaag en ligte en lawaai nie. Die beste lawaai die hele naweek was die wind, die voëls en die stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer, jy het dit so mooi opgesom

Ian R
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

An ideal spot to unwind. A perfect spot for a weekend getaway situated on a working farm. Open spaces are ideal for walking or riding your bike. There were a number of dams that were available for fishing or swimming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Thanks so much for your lovely review, Ian! You summed it up pretty well: "An ideal spot to unwind". That's what Meshlynn Farm is all about

Michael A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Good time had by all. We had a lovely time relaxing and fishing at the Bass/Trout dams.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Thanks so much for your review, Michael. I'm so happy you all had a good time

Mariana B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Wonderlik. Dit was so lekker. Ons het heerlik op die plaas gestap en baie voëls gesien. Die gastehere het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Heerlike kaggel met hope hout! Wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Ag soveel dankie Mariana, ons sien uit daarna om julle weer hier te hê.

Tanja G
Kort verblyf
3.6
Aug 2024

Rustige verblyf as jy weg wil kom van stadgeluide! Die verblyf was baie lekker. Dis stil en rustig en mens kan jouself hoor dink. Die uitsig is baie mooi en die sonsopkoms elke oggend was altyd 'n gunsteling deel van die dag. Die pad na die plaas is nie van die beste op die oomblik nie - daar is padwerke op die oomblik, so hopelik sal dit binnekort beter wees!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Baie dankie Tanja vir jou mooi woorde oor die verblyf Ek is baie bly julle het 'n lekker tydjie gehad. Die padwerke sal definitief verbeter. Hulle gaan daardie hele pad mooi teer en dan kan ons lekker ry

Denise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Awesome, beautiful and definitely will be back. The farm experience was amazing. My grandchildren had an awesome time. They were outside all the time. The evenings were so beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Thanks so much, Denise. There is nothing like a proper "Farm experience." We really are blessed to be staying in this beautiful valley.

Dewald E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Stilte op sy beste. Baie mooi en rustig. Kan afskakel van die stadslewe en asem skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
So baie dankie vir jou terugvoer, ek's bly julle kon bietjie afskakel en energie opbou om die stadslewe weer aan te durf

Sinivassan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

This place is out of this world. It is peaceful, tranquil and mesmerising. I will definitely be back here next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Thanks so much Sinivassan for your lovely feedback, I'm so happy you had an awesome time here. We look forward to welcoming you back next year.

Danie O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Rustige wegkomkans. Plaaslewe beteken om rustig te wees, weg van motors en vliegtuie se geraas. Dit is 'n ander soort rus, jou siel kry weer 'n tweede asem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer Danie, ek is baie bly julle kon lekker rus en weer energie opbou vir die terug gaan na die geraas. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms en dankie dat julle besluit het om bietjie hier te kom kuier. Vriendelike Groete Jimei

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jimei Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Meshlynn-plaas, Mpofana-weg, Highmoor, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68b03113068d33d42fc82b10f583b9dbf55aa65fbb76af93bb2c4d3253b64d620c8591dfc226d99550d825e8bdb13e3f0c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Meshlynn Farm, Mpofana Road Highmoor 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-20:00 12:00 -29.342535 29.740883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang