Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meshlynn Farm Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jimei Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Meshlynn Farm Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Albert H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H

Stil. Rustig. Kalm. Weg van alles en nog steeds stilte.

Ons het baie lekker gebly. Die stilte en weg van alles was net eenvoudig die beste gevoel ooit. Geen stadsgejaag en ligte en lawaai nie. Die beste lawaai die hele naweek was die wind, die voëls en die stilte.

Denise D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Awesome, beautiful and definitely will be back.

The farm experience was amazing. My grandchildren had an awesome time. They were outside all the time. The evenings were so beautiful.

Dewals E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewals E

Stilte op sy beste.

Baie mooi en rustig. Kan afskakel van die stadslewe en asem skep.

Mariana B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Wonderlik.

Dit was so lekker. Ons het heerlik op die plaas gestap en baie voëls gesien. Die gastehere het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Heerlike kaggel met hope hout! Wonderlik.

Tanja G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja G

Rustige verblyf as jy weg wil kom van stadgeluide!

Die verblyf was baie lekker. Dis stil en rustig en mens kan jouself hoor dink. Die uitsig is baie mooi en die sonsopkoms elke oggend was altyd 'n gunsteling deel van die dag. Die pad na die plaas is nie van die beste op die oomblik nie - daar is padwerke op die oomblik, so hopelik sal dit binnekort beter wees!

Sinivassan G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinivassan G

This place is out of this world. It is peaceful, tranquil and mesmerising.

I will definitely be back here next year.

Meshlynn Farm Cottage se terugvoer

Thanks so much Sinivassan for your lovely feedback, I'm so happy you had an awesome time here. We look forward to welcoming you back next year.

Meshlynn Farm Cottage
Danie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Rustige wegkomkans.

Plaaslewe beteken om rustig te wees, weg van motors en vliegtuie se geraas. Dit is 'n ander soort rus, jou siel kry weer 'n tweede asem.

Meshlynn Farm Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Danie, ek is baie bly julle kon lekker rus en weer energie opbou vir die terug gaan na die geraas.
Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms en dankie dat julle besluit het om bietjie hier te kom kuier.
Vriendelike Groete
Jimei

Meshlynn Farm Cottage
Noxolo N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noxolo N

Exciting.

Your service was very good.

Philna G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna G

Lieflike huisie met wonderlike uitsigte. Die natuurskoon was asemrowend. Was lekker om die werkende plaas bedrywighede te kon beleef.

Ons het baie lekker gekuier. Die stap, visvang, natuurskoon en naggeluide is fantasties! Die vuurmaakhout wat voorsien is, is voorwaar 'n bonus. Maar daar kan drasties aandag gegee word aan 'n paar goedjies. Van die potte was so geroes dat dit onbruikbaar was. Daar was genoeg wat ons kon gebruik - maar gooi dan die vies goed weg. Die vlieëlinte was so vol, oorweeg om dit soos linne te ruil vir elke nuwe groep gaste. As dit my plek was sou ek ook definitief belê in 'n beter sitkamerstel. Die staproete op die plaas was baie lekker om te stap en die visvang baie pret.

Meshlynn Farm Cottage se terugvoer

Hi Philna, dankie vir jou terugvoer. Ons het nuwe potte gekoop, vlieelinte is uitgesorteer en ons het n nuwe sitkamerstel gekoop. Eks so bly julle het lekker gekuier en ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Vriendelike Groete
Jimei

Meshlynn Farm Cottage
Priyanka P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priyanka P

It was just too perfect.

My family and friends enjoyed they stay on the farm.

Meshlynn Farm Cottage se terugvoer

Thanks so much xx

Meshlynn Farm Cottage
Janus T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janus T

Lovely location.

The location is lovely.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Meshlynn-plaas, Mpofana-weg, Highmoor, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9efd59b5951388a92f5428d878e36a3551a4893bee18652201261a0a9e50076e8990119e7bef5441c9b862df324d57196886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Meshlynn Farm, Mpofana Road Highmoor 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-20:00 12:00 -29.342535 29.740883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang