Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meshlynn Farm Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Aj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker blyplek. Baie oulike plek en uitstekende waarde vir geld. Jon & Jimei is uitstekende gashere. Ons sal beslis voorstel en selfs teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert H
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Stil. Rustig. Kalm. Weg van alles en nog steeds stilte. Ons het baie lekker gebly. Die stilte en weg van alles was net eenvoudig die beste gevoel ooit. Geen stadsgejaag en ligte en lawaai nie. Die beste lawaai die hele naweek was die wind, die voëls en die stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Awesome, beautiful and definitely will be back. The farm experience was amazing. My grandchildren had an awesome time. They were outside all the time. The evenings were so beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Wonderlik. Dit was so lekker. Ons het heerlik op die plaas gestap en baie voëls gesien. Die gastehere het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Heerlike kaggel met hope hout! Wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja G
Kort verblyf
3.6
Aug 2024

Rustige verblyf as jy weg wil kom van stadgeluide! Die verblyf was baie lekker. Dis stil en rustig en mens kan jouself hoor dink. Die uitsig is baie mooi en die sonsopkoms elke oggend was altyd 'n gunsteling deel van die dag. Die pad na die plaas is nie van die beste op die oomblik nie - daar is padwerke op die oomblik, so hopelik sal dit binnekort beter wees!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dewals E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Stilte op sy beste. Baie mooi en rustig. Kan afskakel van die stadslewe en asem skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinivassan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

This place is out of this world. It is peaceful, tranquil and mesmerising. I will definitely be back here next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Thanks so much Sinivassan for your lovely feedback, I'm so happy you had an awesome time here. We look forward to welcoming you back next year.

Danie O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Rustige wegkomkans. Plaaslewe beteken om rustig te wees, weg van motors en vliegtuie se geraas. Dit is 'n ander soort rus, jou siel kry weer 'n tweede asem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer Danie, ek is baie bly julle kon lekker rus en weer energie opbou vir die terug gaan na die geraas. Ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms en dankie dat julle besluit het om bietjie hier te kom kuier. Vriendelike Groete Jimei

Noxolo N
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2023

Exciting. Your service was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philna G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2023

Lieflike huisie met wonderlike uitsigte. Die natuurskoon was asemrowend. Was lekker om die werkende plaas bedrywighede te kon beleef. Ons het baie lekker gekuier. Die stap, visvang, natuurskoon en naggeluide is fantasties! Die vuurmaakhout wat voorsien is, is voorwaar 'n bonus. Maar daar kan drasties aandag gegee word aan 'n paar goedjies. Van die potte was so geroes dat dit onbruikbaar was. Daar was genoeg wat ons kon gebruik - maar gooi dan die vies goed weg. Die vlieëlinte was so vol, oorweeg om dit soos linne te ruil vir elke nuwe groep gaste. As dit my plek was sou ek ook definitief belê in 'n beter sitkamerstel. Die staproete op die plaas was baie lekker om te stap en die visvang baie pret.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jimei
Meshlynn Farm Cottage
Hi Philna, dankie vir jou terugvoer. Ons het nuwe potte gekoop, vlieelinte is uitgesorteer en ons het n nuwe sitkamerstel gekoop. Eks so bly julle het lekker gekuier en ons hoop om julle weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike Groete Jimei

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jimei Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Meshlynn-plaas, Mpofana-weg, Highmoor, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9efd59b5951388a92f5428d878e36a3551a4893bee18652201261a0a9e50076e8990119e7bef5441c9b862df324d57196886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Meshlynn Farm, Mpofana Road Highmoor 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-20:00 12:00 -29.342535 29.740883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang