Metanoia George
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Jan H - Okt 2024
Algehele gradering
Pieter en Christelle het ons baie welkom laat voel.
Nicholas W - Jun 2024
Algehele gradering
Great location with great views.
Gert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig.
Metanoia George se terugvoer
Baie dankie Gert, waardeer baie, kom kuier gerus weer.
Elaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige huis reg op die sewende afslaanpunt.
Metanoia George se terugvoer
Aie dankie Elaine, hoop ons sien jul binnekort weer by Metanoia.
Natalie F - Aug 2024
Algehele gradering
Spacious and well-appointed with beautiful views.
Frederick V - Okt 2023
Algehele gradering
Perfek.
Metanoia George se terugvoer
Baie dankie, waardeer baie jou vriendelike woorde
Christelle
Erika S - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en vriendelike verwelkoming. Plek baie goed ingerig.
Metanoia George se terugvoer
Baie dankie Erika! Waardeer jou mooi resensie. Baie dankie ook aan ons gaste wat die kamer super netjies agter gelaat het.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knightsbridge-weg 51, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang