Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Metanoia George

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicholas W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Great location with great views. Fantastic. Would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik mooi en rustig. Beslis een van die heel beste Lekkslaap plekkies nog, ongelooflik mooi, veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Metanoia George
Baie dankie Gert, waardeer baie, kom kuier gerus weer.

Elaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit is 'n pragtige huis reg op die sewende afslaanpunt. Heerlik gekuier! Pragtige huis en vriendelike gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Metanoia George
Aie dankie Elaine, hoop ons sien jul binnekort weer by Metanoia.

Natalie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Spacious and well-appointed with beautiful views. The view was amazing, the room extremely spacious and well appointed. It felt like I was at home. Lovely bathroom and shower, and great location on a golf course.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frederick V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Perfek. Baie dankie vir die wonderlike verblyf, dit was perfek vir ons doeleindes. Sal verseker weer by julle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Metanoia George
Baie dankie, waardeer baie jou vriendelike woorde Christelle

Erika S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Pragtige uitsig en vriendelike verwelkoming. Plek baie goed ingerig. Akkommodasie is goed ingerig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Metanoia George
Baie dankie Erika! Waardeer jou mooi resensie. Baie dankie ook aan ons gaste wat die kamer super netjies agter gelaat het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knightsbridge-weg 51, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55fcddf40b70975d4ab99445895bdc6abda10e06c1b86bf81f73edb8624c6c4f95de804261ae7bdd78c637340b8c9acb0d14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 51 Knightsbridge Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.976382113466 22.428360088361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang