Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Metanoia George

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knightsbridge-weg 51, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Metanoia George is 'n lieflike toevlugsoord in 'n gesogte gholflandgoed in George. Met sy rustige atmosfeer en asemrowende omgewing, is hierdie moderne woonstel die perfekte toevlugsoord vir paartjies of individue wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n eenplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n TV. ’n Omskakelaar verskaf krag aan die ligte, TV en WiFi tydens beurtkrag.

Hierdie knus woonstel bied moderne geriewe, skilderagtige uitsigte en 'n gerieflike ligging naby die gholfbaan. Met sy rustige omgewing en natuurlike skoonheid verseker Metanoia Kingswood Gholflandgoed 'n onvergeetlike en verkwikkende verblyf vir sy gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Metanoia George
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Knightsbridge-weg 51, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Metanoia George het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knightsbridge-weg 51, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55fcddf40b70975d4ab99445895bdc6abda10e06c1b86bf81f73edb8624c6c4f95de804261ae7bdd78c637340b8c9acb0d14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 51 Knightsbridge Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.976382113466 22.428360088361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang