Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MeTime Guest house & Self catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Herman A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ek het baie lekker gebly, baie dankie, en sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike wegbreek! Ons het heerlik gebly. Die kamers is gesellig en goed toegerus, en die gemeenskaplike kombuis is baie gerieflik vir 'n groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Goeie more Christa Baie dankie vir julle besoek en die review. Hoop om julle weer te sien Groete Rico

Ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Most pleasant! Very pleasant accommodation, rowdy guests a problem. Very impressed otherwise!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Hello Ann Baie dankie vir jou en Nick se besoek. Ja, soms kry 'n mens gaste (soos die 4 dames) wat gladnie respek en admirasie toon teenoor ander gaste nie. Ons het met hulle gepraat, maar hulle het hulle net gladnie gesteur aan die versoek nie. Gelukkig het hulle vroeg in die aand stil geraak. Jammer vir julle ongerief. Groete Rico

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was baie geniet om daar te bly. Baie gasvrye mense, stil en rustige plek. Baie netjies, ruim, veilig en gerieflik. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Hello Gerrit Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer. Groete Rico

Marlene P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die kamers met badkamers was baie skoon en luuks. Die gemeenskaplike kombuis is lekker ruim met alles wat jy nodig het. Stap afstand strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Hello Marlene, Baie dankie vir julle besoek met die kinders en hul families. Julle het 'n pragtige gesin en ek is bly julle kon die hele perseel tot julle familie kuier geniet. Dankie ook vir jou onderhandelinge en begrip. Groete, Rico & Ansie

Elsabe R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Dankie Fransie vir jou gasvryheid. Die perfekte oornagplek, als is daar vir jou. Lieflik, netjies en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Baie dankie Elsabe, bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Groete Fransie

Marietjie D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gerieflik, skoon, ruim, super gasvry en veilig. Eienaar professioneel. Tops in alle opsigte. Geen onderbreking tydens loadshed. Welkome bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasies. Ons het die verblyf baie geniet. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman R
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Baie skoon en netjies. Sal dit weer besoek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rico
MeTime Guest house & Self catering
Baie dankie, Herman, vir julle resensie, besoek en lekker kuier. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Rico

Marita M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig en ontspannend. So lekker. Die plek is baie skoon en gerieflik en dit was stil. Mal oor die wit beddegoed, duidelik dat alles baie skoon is. Badkamer en kombuis baie skoon, alle geriewe soos stoof, yskas, vrieskas ens. was beskikbaar, werkend en skoon. Vry WiFi was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R790
R790 R672
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R672
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandlaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bf71db3ffac54e937feccdcb9f9d1f0a2f773370ec5363654f2c2fdc742b86909f75b5c415941f4bdd8e8ca935b457925fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R672 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 10 Boland Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.131739222383 22.109730839657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang