MeTime Guest house & Self catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Herman A - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Christa V - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Goeie more Christa
Baie dankie vir julle besoek en die review. Hoop om julle weer te sien
Groete
Rico
Ann B - Apr 2024
Algehele gradering
Most pleasant!
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Ann
Baie dankie vir jou en Nick se besoek. Ja, soms kry 'n mens gaste (soos die 4 dames) wat gladnie respek en admirasie toon teenoor ander gaste nie. Ons het met hulle gepraat, maar hulle het hulle net gladnie gesteur aan die versoek nie. Gelukkig het hulle vroeg in die aand stil geraak. Jammer vir julle ongerief.
Groete
Rico
Gerrit S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie geniet om daar te bly. Baie gasvrye mense, stil en rustige plek.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Gerrit
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Rico
Marlene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Marlene,
Baie dankie vir julle besoek met die kinders en hul families. Julle het 'n pragtige gesin en ek is bly julle kon die hele perseel tot julle familie kuier geniet.
Dankie ook vir jou onderhandelinge en begrip.
Groete,
Rico & Ansie
Elsabe R - Mrt 2024
Algehele gradering
Dankie Fransie vir jou gasvryheid. Die perfekte oornagplek, als is daar vir jou.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Elsabe, bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.
Groete
Fransie
Marietjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, ruim, super gasvry en veilig. Eienaar professioneel.
Johan D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Herman R - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie, Herman, vir julle resensie, besoek en lekker kuier. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Rico
Marita M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
More Johan,
Baie dankie vir jul besoek en vriendelikheid, en ook vir jou mooi resensie.
Groete,
Rico
Georgina V - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs - rustige area.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Goeie more Georgina
Baie dankie vir julle besoek en die mooi review. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Rico
Michael O - Sep 2023
Algehele gradering
A very pleasant stay.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Michael, baie dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Groete. Rico & Fransie
Humphrey J - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Dit was lekker om julle hier te kon huisves.
Groete
Rico
Carl P - Jul 2023
Algehele gradering
'n Paar lekker ontspanne dae.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Carl vir die resensie. Dit was lekker om julle hier te kon huisves. Kom gerus weer.
Groete
Rico
Stoffel R - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Goeie middag Stoffel
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ja, dit was en is nogsteeds 'n uitdaging, maar ons werk daaraan en probeer ons bes.
Dankie vir julle besoek en lekker kuier.
Groete
Rico
Attie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, rustig en naby alles. Rico was baie behulpsaam en vriendelik. Altyd beskikbaar.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baid dankie Attie, vir jou mooi resensie. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Groete. Rico & Fransie
Diederick W - Feb 2023
Algehele gradering
Die beste bed om op te slaap. Baie veilig, netjies en skoon.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Diederick, vir die baie mooi resensie. Dit is goed om te hoor en dankie vir julle besoek. Groete. Rico
Nicoline S - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker rustig, en baie netjies.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hallo Nicole
Baie dankie vir jou resensie en besoek. Kom gerus weer.
Groete,
Rico
Leon P - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend en goeie waarde vir geld.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Goeie more Leon
Dankie vir jou resensie en jul kuier by ons. Kom asb. weer.
Groete,
Rico
Isabella B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike ontvangs.
Innis B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus!
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
More Innus
Dankie vir jou review. Ja ons is 500m van die see, soos geadverteer. Wat die bome aanbetref, hierdie tyd van die jaar blom hulle en gooi blommetjies af, maar dis nie taai of gee nie sap af nie. Jy kon buite ook parkeer het indien dit so baie gepla het. In die somer is dit n baie welkome koelte vir gaste.
Die Wi-Fi is baie stabiel, glad nie aan en af nie. Elke kamer het sy eie router en wat wel gebeur as jy buite bereik van daardie router beweeg, sal jy die sein verloor. Dit is nou nie gedurende loadshedding nie, dan is die Wi-Fi af.
Groete en dankie vir julle besoek.
Rico
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
David S - Des 2022
Algehele gradering
Die omgewing het 'n gesellige atmosfeer en die mense is vriendelik.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
More David
Baie dankie vir jou resensie en besoek. Soos geadverteer, bied ons Openview, en jy kan gratis Youtube gebruik of inteken met jou Netflix deur middel van ons Wi-Fi en "streaming", wat baie stabiel en vinnig is.
Groete,
Rico
Jaco S - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het eintlik net daar gestort en oornag, aangesien ons ander buitemuurse verpligtinge gehad het.
Lees meerMeTime Guest house & Self catering se terugvoer
More Jaco,
Dankie vir jou resensie.
Met inboek stel ons dit baie duidelik dat indien enige iets nie na wense is nie, jy ons dadelik kontak. Ek is op die perseel maar ek sal jou hier beantwoord oor die klagtes.
Snaaks dat jy kla oor matrasse. Ons kry weer baie komplimente van gaste wat gelukkig is met daardie kamer en hoe lekker hulle slaap. Agv. gaste se misbruik van elektriese komberse, bied ons dit nie meer aan nie, maar ons kon vir jou met winter lakens verskaf het, as jy net gevra het, asook dan groter matjies. Die liggie in die dak is vir die brand alarm wat net elke paar sekondes flits om te wys die battery is nog reg. Dit is ongelukkig deel van die veiligheids wet.
Die een bo die badkamer is nie 'n liggie nie, maar n IR sensor wat die stort se waaier aanskakel sodra jy die stort betree. Sommige gaste los die stort lig die hele dag en nag aan, en dan bly die waier loop. Hy is nie daarvoor gemaak nie, net om stoom uit die badkamer te trek. Ek hoop dit klaar al jou ongelukkighede op.
Groete,
Rico
Gullaume O - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hallo Guillaume
Baie dankie vir julle besoek.
Groete, Rico.
Stravola S - Jan 2022
Algehele gradering
Amazing.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Thank you very much for the time taken to rate us and for your positive review
Much appreciated
MeTime Team
Deon B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties. Sien uit na die volgende wegbreek.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Dankie Deon vir jou besoek en die mooi review
Groete
MeTime
Patrick J - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent stay.
Zolanda B - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was baie nice. Die mense by MeTime is baie vriendelik en ek sal mense aanbeveel om van hulle gebruik te maak.
Elize K - Jul 2021
Algehele gradering
Ideale oornagplekkie tussen Kaapstad en PE.
Melinda B - Jun 2021
Algehele gradering
Was baie beïndruk. So mooi. Skoon. En gee gevoel van weelde om jou . En alles ruik so lekker vars en skoon.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Goeiemore Belinda
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
MeTime team
Maggie V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Het alles wat mens benodig.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Maggie vir jou review en vir julle besoek. Hoop ons sien weer.
Groete
MeTime span
Heila S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik, skoon, rustig, alles van hoogstaande gehalte. Kwaliteit verblyf teen bekostigbare pryse.
Lees meerBernadine A - Aug 2021
Algehele gradering
Dit wat baie lekker wil dit weer besoek.
Sarie V - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het dit geniet, dankie.
Louise S - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Elmien P - Apr 2021
Algehele gradering
Roadtrip en kuier in Suidkus.
Louis S - Sep 2021
Algehele gradering
Swak.
Anne-marie L - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik
Alma Z - Okt 2020
Algehele gradering
Baie sentraal geleë. Heerlik geslaap, plek mooi uitgelê. Baie goed ontvang. Sal beslis weer besoek en beveel ten sterkste aan.
Robert S - Sep 2020
Algehele gradering
Very good.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Thank you, Robert, for your stay and review. It is much appreciated. Hope to see you soon again.
Regards,
MeTime team
Charles H - Sep 2020
Algehele gradering
Very enjoyable and recommendable.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hi Charles,
Thank you for your visit and review. Hope to see you soon again.
Regards,
Rico
Jaco G - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by MeTime.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Dankie, Jaco.
Ek is baie bly jy het die groot stort geniet.
Groete
Babs H - Jan 2020
Algehele gradering
Alles is baie netjies en skoon.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Babs vir jou resensie.
Ons uiteensetting is orals beskikbaar asook die fotos.
So ek neem aan julle het kennis gedra daarvan toe julle bespreek het.
Groete,
Rico
Lizette R - Jan 2020
Algehele gradering
Very nice.
Christa V - Okt 2020
Algehele gradering
Stil en rustig.
Tertia Venter V - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend!
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Naas vir jul besoek en resensie.
Hoop ons sien gou weer
Groete
Rico
Petro D - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid en silwerskoon toegeruste kamer.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Petro vir jou positiewe bydrae tot MeTime.
Groete
Rico en Fransie
Hendrik L - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike nagrus geniet, maar geraas van gaste steurend.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Hennie,
Dankie vir jul review en terugvoer. Dit is gewoonlik baie stil hier, en die gaste wat tans hier was met julle besoek, is ook baie sti en rustig. Ek is seker die een aand wat julle hier gebly het, was daar seker maar net gekuier. Ek was self hier en mense het net in die leefarea gesels.
Nogmaals dankie vir jou terugvoer
Groete,
Rico
Alfred P - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Alle geriewe
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Dankie James vir jul besoek en resensie.
Groete
Rico
Arina B - Mrt 2020
Algehele gradering
Kamers mooi en goed ingerig.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Dankie vir terugvoer Arina. Ons probeer om ons gaste tevrede te hou en dis waarom ons die goed toegeruste kombuis en eetkamer het . Hoop om julle weer te sien, groete.
Freddy G - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome place.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Thank you Freddy.
We appreciate your visit and review.
Regards,
MeTime team
Pieter D - Jan 2020
Algehele gradering
Was baie lekker.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jul kuier. Dit was lekker om julle hier te he
Groete,
Rico
Ina D - Des 2019
Algehele gradering
Ons het dit werklik geniet.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Ina.
Dit was lekker om julle hier te he en saam met julle te kon kuier.
Kom kuier gerus weer vir ons asb.
Groete
Jerry L - Des 2019
Algehele gradering
Die natuur en omgewing is skoon en fantasties.
John Reginald L - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie John, vir julle pragtige resensie.
Dit is vir ons baie waardevol en ons is bly ons kon julle huisves.
Ons sien uit na die volgende kuier.
Groete
Rico
Suzanne E - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie netjies.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie en besoek aan MeTime, Suzanne.
Groete,
Rico
Madeleine G - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely, awesomely great. More than expected
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Thank you for the review, Madeleine.
Much appreciated and thank you again for staying with us.
Regards,
Rico
Johan M - Jan 2019
Algehele gradering
Van netheid tot ligging was alles perfek.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Johann
Baie dankie vir jul kuier en review. Dit word waardeer
Groete
Rico
Andre L - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie vir julle besoek en resensie, Andre.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Rico
Michael C - Okt 2019
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Ek en my vrou is hartlik verwelkom, 'n baie veilige en rustige omgewing, sal weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hi Michael,
Thank you for the time taken to leave a review. Much appreciated. Hope to see you soon.
Regards
MeTime
Cj D - Okt 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf met goeie fasiliteite. Goed toegeruste gesamentlike kombuis.
Annatjie M - Des 2018
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Erhard
Baie dankie vir julle besoek en die review. Dit was n plesier om julle te huisves
Groete
Rico
Bennie B - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Bennie
Dit is goed om te hoor dankie. Dit was n plesier om julle te huisves
Groete
Rico
Candice S - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Johanna G - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie kwaliteit.
Nadia V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hallo Nadia
Baie dankie vir die resensie. Dit was baie lekker om julle hier te kon huisves. Kom asseblief weer.
Groete
Rico
Pieter J - Mei 2018
Algehele gradering
Altyd lekker.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Pieter
Baie dankie vir jou terugvoering.
Is ook lekker om julle te huisves en ek is bly julle het jul ruskansie geniet
Groete
Rico
Esme V - Apr 2018
Algehele gradering
Lieflike woning, baie netjies en stylvol, met 'n wonderlike agent wat ekstra moeite gedoen het om ons in te lig oor die dorp.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie Esme.
Baie dankie vir julle besoek. Ek dra jul waardering oor aan Rina, baie dankie.
Groete
Rico
Marlene F - Jan 2018
Algehele gradering
Flinke diens.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Dankie Marlene.
Dit was baie lekker om jou hier te hê en ek is bly jy het jou kuier baie geniet.
Kom asseblief weer.
Groete
Rico
Alinda P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie skoon en welkom gevoel.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Alinda,
Baie dkie vir jou review.
Dit was n plesier om julle hier te he en eks bly julle is veilig tuis.
Kom kuier gerus weer
Groete,
Rico
Nelmare C - Jan 2018
Algehele gradering
2de kuier en nog nooit teleurgesteld nie. Baie netjies en geleë in baie rustige woonbuurt naby strand.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Hello Nelmarie
Baie dankie weereens, vir jul kuiertjie. Dis altyd lekker om jul hier te verwelkom en dankie vir julle positiewe bydrae tot ons ontwikkeling.
Groete
Rico
Raymie A - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens, pynlik netjies, alles wat jy benodig het is daar.
Lees meerHanlie C - Feb 2018
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, netjies.
Magdaleen O - Feb 2018
Algehele gradering
Goed geleë. Heerlike tyd.
Erenst V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en baie aangenaam.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
More Erenst,
Baie dkie vir julle kuier en vriendelikheid.
Ongelukkig is die “Guesthouse DStv package” n standaard pakket van Multichoice.
Die rede hoekom ons nie die kanale adverteer in ons inligting booklet nie, is omdat daar te veel is en M-Choice dit gereeld verander en kanale byvoeg of wegneem.
Groete,
Rico
Jacques L - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Peter B - Feb 2018
Algehele gradering
Very neat and liked the idea of the communal lounge and kitchen.
Andries V - Apr 2018
Algehele gradering
Bekostigbaar. Goeie diens. Sal weer daar oorbly.
Lees meerAndrew F - Sep 2017
Algehele gradering
Tranquility and very peaceful.
Jan C - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese plekkie!
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
beste Jan,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle was baie aangename gaste.
Dankie dat jul die plekkie ook so netjies gelos het.
Groete,
Rico
Peter B - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Neil W - Jun 2017
Algehele gradering
Superb self-catering accommodation with all facilities with vehicle security.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende selfsorgverblyf met al die geriewe asook veiligheid vir jou voertuig.
Die selfsorggerief is uitstekend en die eienaar baie hulpvaardig met die aanwysings.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Evening Neil
Thank you for taking the time to place the review. It was a pleasure having you stayed with us, and I hope to see you guys again in the near future.
I hope its going well with the wife and the operation
Many thanks
Rico
Hein B - Mei 2017
Algehele gradering
Het verblyf baie geniet en sal dit definitief aanbeveel vir ander mense.
Vernon R - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, rustige omgewing.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dkie vir jou review Vernon en die moeite wat jy gedoen het om die review te plaas. Was lekker om julle hier te he.
Groete
Rico
Johnny P - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, veilig en sentraal geleë.
Nokuzola Q - Aug 2017
Algehele gradering
Neat and safe.
Nico O - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Middag Nick
Jammer vir jou ongerief. Ons het egter die hele sitsuasie en uitleg bespreek voor jou bespreking..
Jammer as ek nie aan al jou behoeftes kom voorsien nie, ons probeer maar altyd
Dankie dat jy in elk geval ondanks jou ongerief, nogsteeds jou verblyf met 2 dae verleng het. Ons waardeer dit.
Groete
Rico
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Henk K - Okt 2016
Algehele gradering
Baie dankie - baie lekker.
Mike N - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Joreen R - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing.
Carmen P - Apr 2016
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer Carmen. Dit was lekker om jul hier te he en jul te kon laat tuis voel.
Elke keer as julle terugkom sal daar nuwe verbeteringe wees.
Groete
Rico
Jeanette S - Des 2016
Algehele gradering
Die kamer was baie netjies en die atmosfeer rustig en gerieflik.
Marika P - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker ontspanne atmosfeer, het veral die warm komberse op beddens waardeer!
Deon D - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerLefeber S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Joe O - Apr 2015
Algehele gradering
Die atmosfeer was baie aangenaam!
Chantel T - Mrt 2015
Algehele gradering
I enjoyed the stay!
Bahiyah J - Feb 2015
Algehele gradering
Sal weer daar gaan bly.
Andre W - Des 2015
Algehele gradering
Glad nie beïndruk nie.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Goeie dag Andre,
Dankie vir die terugvoer. Ons raai gaste aan om noukeurig deur die kamerbeskrywings te lees en na die kamerfoto's te kyk voor 'n bespreking bevestig word. Dit dui duidelik aan watter geriewe word gedeel en watter nie. Die 'Youngster Room' is 'n kamer wat spesifiek ekonomies is vir kinders. Dit was ongelukkig jul eie keuse om dit te bespreek vir die een aand wat julle wou oornag. Gewoonlik bespreek gesinne die 'Queen Room' of 'Double Room' vir die ouers, en die 'Youngster Room' vir die kinders. Teen die R137.50 per persoon wat julle betaal het is dit 'n uiters ekonomiese bespreking vir wat alles ingesluit was.
Groete,
Rico
Mervyn T - Sep 2015
Algehele gradering
Not the type of accommodation we enjoy.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
Geagte Mervyn,
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ek is jammer om te hoor dat jul verblyf nie na wense was nie, maar sou graag die geleentheid wou hê om dit onmiddelik aan te spreek as ons daarvan in kennis gestel was. Ons noem wel op die profiel dat sekere fasiliteite gedeel word met ander gaste. Ek sal voorstel om tydens 'n volgende besoek eerder die kamer te bespreek met private geriewe.
Groete,
Rico - MeTime Self-catering
Petrus H - Sep 2015
Algehele gradering
Very poor.
MeTime Guest house & Self catering se terugvoer
I'm sorry for the guest's feeling regarding his stay. We are constantly trying to improve our service to our guests by upgrading our facilities. This room is currently advertised as having an external bathroom although the shower entrance is underroof, 2 metres from the bedroom door. The estimated completion date of upgrades in this specific room/bathroom is 7/12/2015.
As can be seen in our reviews, our guests are generally satisfied with their stay, and the hospitality they receive.
Regards
MeTime GH
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bolandlaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang