MeTime Guest house & Self catering
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bolandlaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
MeTime bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hartenbos. Ons is ideaal geleë binne stapafstand van die strand af. Dit is die perfekte basis vir 'n heerlike vakansie en te danke aan die matige klimaat bied dit 'n wonderlike vakansiebestemming regdeur die jaar. Hierdie verblyf het 'n sonkragstelsel, omsetter en 'n rugsteunbattery wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied.
Ons bied verblyf in 3 gesinskamers wat elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed ingerig is, en 2 dubbelkamers met 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Al die slaapkamers het en suite-badkamers, 'n yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n toegeruste gemeenskaplike kombuis, sit- en eetarea, en waskamer.
Die tuin bied 2 braai-areas met oorgenoeg sitplek wat jou sal noop om die warm aande aan die kus met 'n vleisie op die kole deur te bring. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek vir geregistreerde gaste en besoekers met geslotekringtelevisie en eksterne straalsekuriteit.
Dié omgewing bied ook 'n hele rits doendinge wat jy oor die hele vakansietydperk kan aanpak. Daar is iets vir ieder en elk, jonk en oud. Van putt-putt, swem en vertonings deur bekende sangers tot die groot versameling stalletjies wat enigiets bied van tradisionele handgemaakte geskenke tot eksotiese parfuums en speserye.
In die omliggende area sal jy nog doendinge vind wat in almal se smaak val.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bolandlaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink MeTime Guest house & Self catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bolandlaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang