Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MeTime Guest house & Self catering

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandlaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 R672 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

MeTime bied selfsorgverblyf in die hartjie van Hartenbos. Ons is ideaal geleë binne stapafstand van die strand af. Dit is die perfekte basis vir 'n heerlike vakansie en te danke aan die matige klimaat bied dit 'n wonderlike vakansiebestemming regdeur die jaar. Hierdie verblyf het 'n sonkragstelsel, omsetter en 'n rugsteunbattery wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied.

Ons bied verblyf in 3 gesinskamers wat elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed ingerig is, en 2 dubbelkamers met 'n koningingrootte- of koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Al die slaapkamers het en suite-badkamers, 'n yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n toegeruste gemeenskaplike kombuis, sit- en eetarea, en waskamer.

Die tuin bied 2 braai-areas met oorgenoeg sitplek wat jou sal noop om die warm aande aan die kus met 'n vleisie op die kole deur te bring. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek vir geregistreerde gaste en besoekers met geslotekringtelevisie en eksterne straalsekuriteit.

Dié omgewing bied ook 'n hele rits doendinge wat jy oor die hele vakansietydperk kan aanpak. Daar is iets vir ieder en elk, jonk en oud. Van putt-putt, swem en vertonings deur bekende sangers tot die groot versameling stalletjies wat enigiets bied van tradisionele handgemaakte geskenke tot eksotiese parfuums en speserye.

In die omliggende area sal jy nog doendinge vind wat in almal se smaak val.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Herman A
5.0
Uitstekend. Ek het baie lekker gebly, baie dankie, en sal vir seker weer daar bly.
Sep 2024
Christa V
5.0
Heerlike wegbreek! Ons het heerlik gebly. Die kamers is gesellig en goed toegerus, en die gemeenskaplike kombuis is baie gerieflik vir 'n groep mense.
Jun 2024
Ann B
Saam met lewensmaat
5.0
Most pleasant! Very pleasant accommodation, rowdy guests a problem. Very impressed otherwise!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Gerrit S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie geniet om daar te bly. Baie gasvrye mense, stil en rustige plek. Baie netjies, ruim, veilig en gerieflik. Baie lekker gebly.
Apr 2024
Marlene P
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die kamers met badkamers was baie skoon en luuks. Die gemeenskaplike kombuis is lekker ruim met alles ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bolandlaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink MeTime Guest house & Self catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
R790 R672
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R672
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandlaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bf71db3ffac54e937feccdcb9f9d1f0a2f773370ec5363654f2c2fdc742b86909f75b5c415941f4bdd8e8ca935b457925fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R672 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 10 Boland Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.131739222383 22.109730839657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang