Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meurant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christo A
1 nag
5.0
Aug 2024

Dit was 'n lekker ondervinding en sal dit weer doen! Die verblyf was wonderlik en die gasheer baie vriendelik en ongelooflik behulpsaam. Eerlikwaar uit hulle pad gegaan vir ons. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Overnight spot for travelers from Cape Town to St. Francis Bay. Perfect for a family with a baby who are overnighting in Riversdale.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very enjoyable. Host very friendly. Stylish apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene P
1 nag
5.0
Jun 2024

10 uit 10. Warm verwelkom met aankoms vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, uiters smaakvol, vriendeliks tegasvrou. Ons het lekker gebly in die pragtige gerieflike eenheid. Jammer ons kon nie die DStv kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful and tranquil setting. We thoroughly enjoyed our stay in the lovely cottage, tastefully decorated and spacious. We will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kane J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great house for a family stay. Great place and great stay. The house was well equipped for what a family needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Pragtige plek, plaasgeluide, vars lug. Wat meer kan mens vra? Absoluut waarde vir geld. Ek wil eintlik nie mense vertel van die plek nie, want dan wil almal daarheen gaan en kry ek nie weer plek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker rustig en gerieflik. Baie gasvry ontvang. Sal definitief weer daar oorslaap oppad Kaap toe. Ons wou braai en hout en rooster is voorsien. Love die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige 2 nagte, mooi tuine en uitstekende uitsig van die berge. Dankie, ons het baie gemaklik en lekker gebly. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R782
R782 R704
per nag, vir 2 mense
Vanaf R782
R782 R704
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meurantstraat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092117519dd3fcc6d308a501eeb408054c6d721256d3618986fcf71410232b8bc3652817add8be6a79cf88188e833f0f5aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R782 nouVanaf R704 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 2 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.090172348766 21.264858244048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang