Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meurant

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meurantstraat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R782 R704 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meurant bied gaste-verblyf aan die buitewyke van Riversdale. Die perseel is ideaal geleë naby die dorp se geriewe en die N2.

Verblyf word in 4 losstaande kothuise met slaapplek vir 2 tot 6 gaste aangebied. Dié ouwêreldse kothuise beskik elkeen oor 'n oopplan-uitleg of 'n aparte slaapkamer, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie of 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye mee voor te berei.

Daar is braaigeriewe in 2 van die eenhede. Klein honde wat goedgemanierd is word in 1 van die eenhede toegelaat indien dit vooraf met die gasheer gereël word. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Dit kothuis is lekker naby 'n koffiewinkel en sowat 4 km van die Riversdale Gholfklub af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacobus J
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Baie lekker. Het geniet!
Sep 2024
Christo A
5.0
Dit was 'n lekker ondervinding en sal dit weer doen! Die verblyf was wonderlik en die gasheer baie vriendelik en ongelooflik behulpsaam. Eerlikwaar ui...
Sien meer
Aug 2024
Roxanne M
Gesin met klein kinders
5.0
Overnight spot for travelers from Cape Town to St. Francis Bay. Perfect for a family with a baby who are overnighting in Riversdale.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Margaret S
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable. Host very friendly. Stylish apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Eugene P
5.0
10 uit 10. Warm verwelkom met aankoms vriendelike personeel.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Meurantstraat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R782
R782 R704
per nag, vir 2 mense
Vanaf R782
R782 R704
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meurantstraat 2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092117519dd3fcc6d308a501eeb408054c6d721256d3618986fcf71410232b8bc3652817add8be6a79cf88188e833f0f5aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R782 nouVanaf R704 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 2 Meurant Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.090172348766 21.264858244048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang