Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Spaar asb. water.
Daar is 2 maltese hondjies op die perseel wat goed opgelei is.
Gaste kan nie binne kook nie, maar daar is 'n mikrogolf en 'n braai-area.
Daar is nie wasgoedgeriewe nie, maar die eienaar sal gaste help met verwysings na 'n plek waar hulle wasgoed kan was.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Palomino Street, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang