Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MFT Guest House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacqueline G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Waarde vir geld! Die plek was spotless, baie netjies en die eienaar was baie vriendelik. Daar was alles wat ons nodig gehad het en ons kon enige tyd die eienaar whatsapp. Baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Goed gelê, vriendelik, veilig, waarde vir geld. Sal vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Baie rustig en sal weer van MFT gastehuis gebruik maak. Ons het die plek dadelik gekry op die JPS en met die sleutel wat in 'n boks was, kon ons sonder moeite binne gaan. Die plek was netjies, veral met die verversings. Dit was 'n wenner en is baie veilig. Ek sien net sterre. Ek sal die plek regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Goed geleë naby skole. Ideaal vir sport. Baie private verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannett
MFT Guest House
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar. Hoop om julle weer te sien. Groetnis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sannett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein-weg 75, Boksburg Wes, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc2c1d0bd9d0e703653b3c4b2df1c88b40616c73fcaf5b3cd3a95d2bdffccb5584312d3d0d84f3297cdbc19f56fae70a67b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 75 Rietfontein Road Boksburg Wes 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.195495206428 28.242672532797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang