Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mhisi Lodge 7 @ Elephant Point

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R11 580 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mhisi Lodge 7 @ Elephant Point is aan die oewer van die Sabirivier en bied skouspelagtige uitsigte oor die ongerepte Krugerwildtuin. Hierdie villa met lugversorging is ideaal vir 'n wegbreek aangesien dit lei na 'n houtdek met 'n verhitte swembad.

Dié villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder het die boonste verdieping 'n kuierarea met 'n TV-kamer en 'n pooltafel. Die boonste verdieping lei na 'n balkon met buitemeubels. Die leefarea op die onderste verdieping lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R11 580
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a1481741eec23350274a911e6d3baa8683317f88c439adddf2049d763c5fcf82aa83d2fcdf8842a153e1fc37376bb1da380?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 580 per nag (plek vir 6) Elephant Point Estate Paul Kruger Gate 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.960122 31.421416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang