Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Amor Accommodation

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterwaterstraat 16, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mi Amor Accommodation is in die rustige Protea Heights-voorstad Brackenfell geleë en bestaan uit 2 lieflike eenhede, een selfsorg en die ander met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het 'n privaat ingang en toegang tot die binnehof op die eienaar se eiendom.

Mi Amor Woonstel het ten volle lugversorging en bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 12 jaar oud. Dit beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Mi Amor Studio beskik oor sy eie ingang en kan tot 2 volwassenes akkommodeer. Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Mi Amor Accommodation geniet 'n strategiese ligging naby gholfbane, restaurante en winkels. Geleë aan die begin van die Stellenbosch-wynroete, is dit gerieflik naby 'n aantal trou-venues.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mi Amor Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ysterwaterstraat 16, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mi Amor Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ysterwaterstraat 16, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65d08dc846760402a51ad8a49f695b9a9078c66df4730a8fd17b9ec724e60ffffed9f57aa176cbd808069df8d49c6e7b4809?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16 Ysterwater Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9031749 18.7003527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang