Mi Casa Selfsorg
Beskrywing
Die ruim oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed, slaapbank met 'n dubbel-futon matras, kombuisie met noodsaaklike toebehore, volledige badkamer en 'n balkon met 'n privaat buitetrap aan die kant van die hoofhuis. Daar is ook 'n studie-area met 'n lessenaar, ideaal vir die sakereisiger. Die kamer het 'n TV met OVHD, maar ongelukkig nie DStv. Daar is gratis WiFi en Telkom is die internetverskaffer. Gaste is welkom om die tuin, braai-area en swembad te gebruik vir ontspanning. Die braai-area is op versoek beskikbaar. Aangewese veilige onderdakparkeerplek word voorsien. 'n Wasgoed- en strykdiens kan met die gasvrou gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Verwelkoming-skinkbord met vars melk, tee, koffie en beskuit
Huisreëls
Wasgoed en stryk vir gaste wat bietjie lank bly, kan teen 'n ekstra koste gedoen word.
Let wel dat die verblyf via trappe bereik word en dat dit nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Ekstra parkeerplek kan gereël word.
Die gebruik van braaigeriewe kan met die eienaar gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en toegekende parkeerplek. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en die noodsaaklike toerusting voorsien. Daar is 'n TV met HD OpenView. Die eenheid het 'n privaat patio met 'n uitsig oor die braaiplek en rustige tuin. Die eenheid is langs en oorkant 'n skool geleë, so wees ingelig oor sporadiese bedrywigheid en geraas gedurende die week.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wasgoed en stryk vir gaste wat bietjie lank bly, kan teen 'n ekstra koste gedoen word.
Let wel dat die verblyf via trappe bereik word en dat dit nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Ekstra parkeerplek kan gereël word.
Die gebruik van braaigeriewe kan met die eienaar gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid vorm deel van die woonhuis, maar het sy eie privaat stoep-ingang en 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort. Dit het basiese selfsorggeriewe as 'n klein kombuisie en sluit 'n yskassie, mikrogolf en eetgerei in. 'n Gasvryheidskinkbord met tee, koffie, melk en suiker en beskuit is beskikbaar. 'n TV met OVHD is beskikbaar, maar ongelukkig nie DStv nie. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die gesellige stoep wat as die privaat ingang dien, is 'n bonus vir die eenheid. In die winter is dit sonnig en bied 'n uitsig oor die semi-tropiese tuin. Die perseel is tussen skole in 'n tipiese familie-woongebied geleë en kan sporadies gedurende die week besig en raserig wees.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Verwelkoming-skinkbord met vars melk, tee, koffie en beskuit
Huisreëls
Wasgoed en stryk vir gaste wat bietjie lank bly, kan teen 'n ekstra koste gedoen word.
Let wel dat die verblyf via trappe bereik word en dat dit nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Ekstra parkeerplek kan gereël word.
Die gebruik van braaigeriewe kan met die eienaar gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antunstraat 266, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang