Mi Casa Selfsorg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Roelien V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Dean H - Nov 2022
Algehele gradering
Eienaar baie vriendelik en het ons toegelaat om vroeër in te boek.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Gawe guste. Ons sal verseker beter fotos vertoon, of die trappe beter te beskryf.
Leigh K - Okt 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Kind of you Leigh. Hoping for another stay-over, maybe post-pandemic. Blessed holidays!
Mahendra D - Des 2021
Algehele gradering
Not satisfied.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Sadly, no queries or complaints that could be dealt with were made so id could be attended to right away. In fact, more guests were added on the spot, for the accommodating host to deal with. Clearly this was a case of mis-expectations as this is dearly not a spa/lodge type experience, but an overnight-stay over space with some outdoor amenities. As to the pool photos with grass-surround, never had that been advertised like that and is reflected as such in the photos. But, we'l be reviewing all, for better exposure
Egbertus B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie dankie aan Magdel vir haar vriendelikheid. Die kamer is uit die boonste rakke. Dankie ook vir ons muffins die volgende oggend vir ons lang pad Kaap toe.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
So gaaf van jul Heila. Voorspoed ...
Juan L - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Dankie Juan,
Hoop ons sien jul weer.
Mooi loop
Magdel
Jaco D - Feb 2019
Algehele gradering
Netjiese plek, na aan als in die noorde van Pretoria.
Lizaan G - Feb 2019
Algehele gradering
Hulle het vergeet ek kom.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Jammer om te hoor dat jou baie kort verblyf by ons onaangenaam was. Ongelukkig was beurtkrag ook bydraend, soos verduidelik by aankoms.
Hierdie instansie onderneem steeds om die beste diens te lewer, waarvan meeste van ons ander gaste getuig. Voorspoed met jou verdere reise en beplanning!
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
So n jammerte Johan! Die munisipale ligpaal op ons sypaadjie, ongeveer 7 m weg op n 35° hoek en buite jou parkeerplek, staan al vir jare so. Ongelukkig sou publieke regulasies verhoed dat die paal "gemerk"/verf word.
Wimpie V - Aug 2018
Algehele gradering
Purely excellent!
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Hoe gaaf Wimpie. Geniet jul opvang-kuiers en net die beste jul mikro-familie toegewens met jul toekoms-planne.
John K - Aug 2018
Algehele gradering
Amazing.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Dankie, tot weersiens.
Lize-mari N - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gebly.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Dankie, tot weersiens.
Jacobus J - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Dankie, tot weersiens.
Angus S - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Ek is bly jul ervaar dit so, Angus. Julle is net so rustig, dankie.
Zabeth T - Feb 2018
Algehele gradering
Knus goed uitgelê, pragtig.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer Zabeth.
Wilna C - Jan 2018
Algehele gradering
Goed toegerus en die eienaar is baie bedagsaam.
Davidio D - Jan 2018
Algehele gradering
Very, very nice.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Thank you, Davidio.
Gerrie S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gasvry eienaar en die kamer was heeltemal goed, netjies en skoon.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Hi Gerrie,
Jammer jul was nie 100% tevrede nie. Dit was verseker nie my deuranee gaste-paar naweek nie. Dis soms n uitdaging om die regte midde-weg te vind met gas-vryheid en diens, terwyl bekostigbaarheid, en wat mens daarvoor verwag in gedagte ge-hou moet word. Ek sal steeds trots wees op my poging om mense gasvry te ontvang en die beste diens te lewer, ten spyte van jul swak gradering.
Voorspoed met jul reis en verblyf.
Paula D - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Thank you, Paula.
Francois D - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Waardeer, Francois! Altyd welkom.
Elma N - Okt 2017
Algehele gradering
Home sweet home.
Lees meerMi Casa Selfsorg se terugvoer
Hoe gaaf! Dis 'n plesier om sulke bedagsame gaste te kon laat tuis voel. Kom kuier gerus weer.
Emilia J - Jul 2017
Algehele gradering
Awesome.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Waardeer Emilia, kom gou terug!
Hildi H - Nov 2017
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras, en sal vir seker terugkom!
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
Gawe gaste ook, altyd welkom!
Celeste O - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlike vriendelike diens en ideale verblyf.
Mi Casa Selfsorg se terugvoer
N Plesier om die familie te kon akkommodeer, voorspoed met jul ondernemings waaroor ons gesels het.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antunstraat 266, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang